- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Wantage Road, Parkwood, 2193, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Wantage Suites bied gerieflike en ruim oornagverblyf in Parkwood, Rosebank. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is naby Sandton.
Verblyf word aangebied in 10 ruim suites met lugversorging wat elk tussen 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke suite het 'n lessenaar en gratis WiFi vir diegene wat werk gedoen moet kry. Daar is ook 'n TV met volledige DStv in elke kamer asook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n TV met DStv, Netflix en WiFi. Die kamer het 'n lessenaar en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n TV met DStv, Netflix en WiFi. Die kamer het 'n lessenaar, lugversorging en 'n stoep met 'n tafel en stoele wat na die terras lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort asook 'n dubbelslaapbank vir 2 klein kinders. Daar is 'n oopplan-sitarea en -kombuis en die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en ketel toegerus. Die suite lei na 'n stoep en 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n TV met DStv en Netflix 'n lessenaar en terras.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Deluxe Queen Room (208)
- Selfsorg
- Delux Queen Suite (Kamer 106)
- Selfsorg
- Deluxe-gesinsuite (Kamer 101)
- Selfsorg
- Family Double Room (210)
- Selfsorg
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |