+105
Gastehuis in Schoemansville

The Waterfront Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Dirk M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie bekostigbare verblyf, goeie area, plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing, high standard. Lovely room, super helpful house manager, relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Phenomenal experience. Our stay for my boyfriend's birthday weekend was absolutely amazing. The unit was clean and neat, very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper P
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Sal nie weer daar bly nie. Geen ontvangs en rumoerige musiek tot 23:00. Nee, verblyf was 'n probleem. Die eienaar/bestuurder is nie op die perseel nie, so daar is feitlik geen ontvangs nie. Met ons aankoms was hulle nie bewus van ons bespreking nie en ons eenheid was nie gereed nie. Ons het buite gesit en wag terwyl hulle skarrel om skoon te maak. Klipharde musiek het gespeel tot rondom 11 uur die aand. Ons het die bestuurder geskakel, maar omdat hy nie op die perseel is nie, het hy net weer gesê hy sal bel om bietjie orde te kry. Niks het verbeter nie. Hy het ook nie teruggebel om op te volg nie. Dit is jammer, want die eenheid is goed en die gastehuis is goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent for an overnight stay. Quiet and generally pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janomi V
1 nag
5.0
Jul 2025

Natuurskoon. Baie netjies, vriendelik ontvang. Kan dalk water en melk voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustige omgewing. Baie lekker en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfek! Gasheer is 'n great mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ons het net 1 aand oorgeslaap, maar dit baie geniet. Dit is 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell N
1 nag
5.0
Feb 2025

Salig en netjies. Ek het baie lekker gebly, dit was kort, maar ek sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd800eec0afb9c16b1e7c6a241a318fca8071b4a3e40431bb32ac80392c59e1b446b4ca66dbd93704678c39a2a2f072cfa0ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 52 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733044313441 27.86884092209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang