LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Waters | LekkeSlaap
+11

The Waters

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir The Waters
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mthandeni N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mthandeni N

Very good indeed.

It was a very good stay. Quiet and safe. Nice to refresh your mind.

Neville B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neville B
Saam met vriende

Ek was teleurgestel in die plek.

Die bed se matras is gedaan. Die stort het geen handvatsels en die vloer is glad.

Britt S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britt S
Enkelreisiger

Sal beslis weer hier bly!

Baie aangename gashere, ruim en skoon! Ideaal vir 'n naweek-wegbreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Will definitely stay again!

Very pleasant hosts, spacious and clean! Perfect for a weekend getaway.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Magda K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Accommodation was clean and neat. Hosts were friendly. Hallogen oven on kitchen a bonus.

Edwin B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en die omgewing was 'n lus vir die oog.

Die ontvangs was hartlik en ons was dadelik op ons gemak met Art se vriendelikheid, geduld en behulpsaamheid. Die feit dat beide hy en sy vrou kunstenaars is, was 'n groot plus. Die hele familie het dit 'n punt gemaak om ons verblyf onvergeetlik te maak sonder om opdringerig te wees.

Jaap V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die gasheer is baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Die omgewing is veilig, pragtig en skoon. Woon-eenheid pragtig skoon en prakties ingerig. 'n Aanbeveling vir enige persoon wat rustigheid en skoon lug kan waardeer.

Bianca S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, skoon en goed toegeruste verblyf.

Baie mooi, goedkoop akkommodasie. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ruim leefarea met stoep. Die enigste ding wat vir ons ontbreek, was 'n TV. Ons kyk graag TV voor ons gaan slaap. Maar anders was dit wonderlik! Die egpaar wat die eiendom besit, is ook baie akkommoderend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Large, clean and well-catered accommodation.

Very nice, well-priced accommodation. The kitchen is well equipped with everything you need. Spacious leaving area with stoep. The only thing missing for us was a TV. As we enjoy watching TV before going to bed. But otherwise, it was great! The couple that owns the property are also very accommodating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hanlie A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie A
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit was die mees aangenaamste plek waar ek al ooit oorgebly het. Die gasvryheid was uit die boonste rakke, die verblyf was net die beste, ek wens ons kon langer bly, en dit is beslis waarde vir geld. Ek gaan beslis weer daar oorbly, en sal hierdie akkommodasie aanbeveel. Baie dankie weereens.

Johan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en baie gerus.

Dubbelbed baie laag en kan doen met 'n beter gehalte matras. Omgewing pragtig en stil. Gasheer en sy gesin was baie hartlik en behulpsaam. Kan The Waters aanbeveel.

Carene C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene C
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel.

Ons het heerlik gebly en eintlik regtig net daar geslaap. Baie vriendelike diens ontvang en geen probleme gehad nie.

Elsebie H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebie H
Besigheidsreis

Rustig en skoon.

Na 'n lang dag se werk was dit heerlik om hier rustigheid te vind. Die netheid was ook welkom en het ons verblyf aangenaam gemaak. Baie dankie.

The Waters's terugvoer

Baie dankie Elsebie, dit was ń plesier, ons is bly julle het dit geniet.

The Waters
Meghan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an awesome time.

Such a wonderful place, very peaceful and comfortable.

Marianne M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oornag-tuiste in goeie ligging vir ons rede van verblyf.

Baie aangename oornag-tuiste.

Mariette O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig gewees!

The Waters verdien beslis "a big thumbs up"! Ek het baie lekker daarso en ons het baie goeie diens gekry van Thandi af wat vir Art werk. Baie vriendelike diens gewees! Sal beslis weer daar gaan bly asook hulle aanbeveel!

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Hawkstone Weg, Summerfield, Hillcrest, 3624, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZmQyNjljLWFjZTQtNGY4Ni04OTNjLWQ5YjYxZTBhMzQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 60 Hawkstone Road Summerveld 3624 KwaZulu-Natal 086 999 0018 08:00-19:00 10:00 -29.808182806696 30.706198364496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!