The Waterview Suite
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 609, Bluff, Durban, 1447, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
The Waterside Suite is 'n pragtige vakansiehuis wat naby Bluff se strand in Durban geleë is. Dit is perfek vir vakansiegangers en is 1,5 km vanaf Brighton Beach.
Dié selfsorghuis het lugversorging, beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 wat verder na 'n sitarea lei. Daar is groot vensters wat 'n pragtige see-uitsig bied. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad en die see. Daar is 'n braai en 'n swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ansteys Beach is 1,6 km vanaf die huis en Garvies Beach is 1,7 km ver. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe en dit is net 47 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by The Waterview Suite sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Marinerylaan 609, Bluff, Durban, 1447, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Brighton Beach Treasure Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 609, Bluff, Durban, 1447, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom