Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rambling Rapids

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Santa N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die WiFi passwords was foutief. Die WiFi data was net aan toe is die data klaar. Die verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Asemrowende uitsig en rustige atmosfeer. Ons het verskriklik lekker gebly. Baie dankie. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oltan O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Uitmuntend. Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is skoon gewees, maklik om te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zack D
1 nag
5.0
Feb 2024

Lekker dankie. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshidiso M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Great, great and great. It was great and splendid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jerry E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Heerlik. Heerlik gebly, die ligging is stap afstand van die hoofstraat af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Daniel C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2024

Sal nie aanbeveel nie. Jy wil nie sukkel as jy moet rus nie. Het aangekom, toe weet die bediende nie waar is Rambling Rapids nie. Elke aand 18:00 tot 20:00 munisipale load shedding. Die WiFi het net die eerste aand gewerk, toe is dit klaar. Ons was nie eers bedags by die huis nie. Die laaste aand was die pre-paid krag klaar. Eienaar het vergeet om krag te koop, toe ek hom 5x keer bel toe tel hy nie op nie. Eers toe ek julle kontak, toe kom hy terug na my toe en stuur 'n nommer wat ek moet laai op die pre-paid krag.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Aug 2024

Was ok gewees. Krag af gewees die 2de dag nie aangekom nie. Huis kamerkaste kon skoner wees. Beligting in die huis kan verbeter.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ferdie R
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Mrt 2024

Nie op standaard nie. Stortkrane en deure is stukkend, en die waterdruk is amper niks.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Simon
Rambling Rapids
Thank you for your comments, Ferdie Richter. I wasn't able to locate the broken shower tap; they all seemed fine. My apologies if the water pressure was not good, that is not normal at River House.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fickstraat 12, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgkecOz7UXyzLubjHmehgrtqflCulPsVjqJAnxYPVCuEkzriV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 91 5 1 4 12 Fick Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895897775996 27.458818234463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang