LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Parys

Rambling Rapids

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Fick Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Rambling Rapids is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentraal geleë is naby al die winkels, galerye en eetplekke waarvoor Parys so bekend is, maar ook 'n ongelooflike uitsig oor die rivier wil hê, dan is dié plek perfek vir jou!

Die selfsorghuis beskik oor 2 verdiepings. Die grondvloer het 2 dubbelkamers wat elkeen hul eie en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het Franse deure wat toegang bied tot 'n klein binnehof met veiligheidshekke sodat jy saans met die strelende klanke van die rivier kan slaap.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Die kombuis- en eetarea het konsertinadeure wat die voorkant van die huis laat lei na die groot patio wat uitkyk op die rivier.

Die boonste vloer, wat ook oopplan is, het 'n sitkamerarea met 'n platskerm-TV en 2 slaapbanke. Daar is ook sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het parkeerplek van die straat af vir minstens 2 voertuie beskikbaar.

Die dorp se hoofstraat is net 5 minute se stap weg, so gaste kan maklik stap, iets gaan drink en in die winkels wil rondsnuffel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Ingrid H
Saam met lewensmaat
5.0
Great get away, perfect for time with family and friends. Wonderful weekend away. Cottage was perfect and a great get away! Nothing nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Vusubheki S
Saam met vriende
5.0
Room with a view. The location was good in relation to shops; the view was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Corne P
Gesin met tieners
5.0
Parys is 'n pragtige dorpie en baie vriendelike mense. Lekkerste eetplekke ook. Vreeslik lekker gebly, oggendkoffie op die stoep terwyl jy vir die riv...
Sien meer
Jul 2026
Monique L
Saam met vriende
5.0
Amazing place to stay. Excellent! Clean and neat. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Zylda F
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies en baie gerieflik! Het Rambling Rapids 3 keer bespreek vir 2 van my werkers. Hulle was baie gelukkig met die verblyf! Netjies, skoon en...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 354

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 12 Fick Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Rambling Rapids het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

12 Fick Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgkecOz7UXyzLubjHmehgrtqflCulPsVjqJAnxYPVCuEkzriV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 115 5 1 4 12 Fick Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895897775996 27.458818234463

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang