The White House
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 10 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The White House is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Knysna in die Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n dakwaaier en 'n TV met stroomdienste. Die kamer lei na 'n balkon wat spog met 'n uitsig oor die welige tuin. WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste in die warmbad ontspan, die tuin en uitsig bewonder, en die voëllewe dophou.
Die privaat tuin het braaigeriewe, 'n buite-etenstafel en nog sitplek. Gaste het ook toegang tot die organiese groentetuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf het sonkrag en batterye vir kragonderbrekings en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by The White House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kelly Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 2
Ligging
- Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink The White House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18