Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Bunch Safari House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2247, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 R2 565 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Wild Bunch Safari House bied selfsorgverblyf in die wildbewarea Marlothpark. Die bewarea is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en is die tuiste van 'n verskeidenheid vrylopende wild.

Die dubbelverdiepinghuis is in 'n Afrika-styl en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 mezzanine-kamers bo en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het lugversorging en elke kamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en die tweede kamer het toegang tot die tweede aparte badkamer. Daar is 2 groot oop mezzanine-kamers bo met waaiers. Daar is 'n dubbelbed aan die een kant en 'n enkelbed aan die ander kant.

Die knus kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n hoë plafon en waaier en dit lei na die groot kuierarea op die terras met 'n ingeboude braai-area en mooi stoep wat 'n uitsig oor die swembad, buitestort, waaier en die groot vuurput bied.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n omsetter en 'n watertenk.

Marlothpark spog met 'n hele rits wilde diere en daar is ook olifante en roofdiere aan die oewer van die Krokodilrivier wat Marlothpark en die Krugerwildtuin skei. Renosters, buffels, leeus, luiperds en hiënas is in Lionspruit, 'n aparte wildreservaat binne Marlothpark, te sien. Daar is ook koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, nagapies, njalas, impalas, vlakvarke en volstruise wat vrylik tussen die vakansiehuise rondloop en die Wild Bunch daagliks besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wild Bunch Safari House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir The Wild Bunch Safari House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Rinkhalslaan 2247, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink The Wild Bunch Safari House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 850
R2 850 R2 565
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 850
R2 850 R2 565
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2247, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b65745d24e94ff03a7a27f8db4e7c1cc04bbea978052c36e3e6bc4ba06cdf8b245fe627ca43f330bf60930af7e5e1feadf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R2 565 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2247 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3481812 31.776132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem