Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Bunch Safari House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2247, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Wild Bunch Safari House bied selfsorgverblyf in die wildbewarea Marlothpark. Die bewarea is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en is die tuiste van 'n verskeidenheid vrylopende wild.

Die dubbelverdiepinghuis is in 'n Afrika-styl en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 mezzanine-kamers bo en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het lugversorging en elke kamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 gemeenskaplike areas bo wat elk 'n enkelbed het.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n hoë plafon en waaier en dit lei na die groot kuierarea op die terras met 'n ingeboude braai-area en mooi stoep wat 'n uitsig oor die swembad, buitestort en die groot vuurput bied. Gratis WiFi is beskikbaar.

Marlothpark spog met 'n hele rits wilde diere en daar is ook olifante en roofdiere aan die oewer van die Krokodilrivier wat Marlothpark en die Krugerwildtuin skei. Renosters, buffels, leeus, luiperds en hiënas is in Lionspruit, 'n aparte wildreservaat binne Marlothpark, te sien. Daar is ook koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, nagapies, njalas, impalas, vlakvarke en volstruise wat vrylik tussen die vakansiehuise rondloop en die Wild Bunch daagliks besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir The Wild Bunch Safari House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rinkhalslaan 2247, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink The Wild Bunch Safari House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2247, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea0c1e202b7f4abbd357e4a0766897d56119a5b55093f6d8963bdcf434ecf45682254fde23e0eb1418f27f606b31465e44a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2247 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.3481812 31.776132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang