Beskrywing
Hierdie huisie bied 'n pragtige uitsig oor die sonsopkoms en is ideaal vir gaste wat vroeg uit die vere is. Daar is 3 slaapkamers met 2 badkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of stort, asook 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n boekrak. Die eenheid lei na 'n stoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n vuurpit. Dié eenheid is omhein en is dus geskik vir troeteldiere. Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi. Gaste ontbytreëlings met die gasheer tref.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf selfonderhoudend en onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is.
Die eenheid is troeteldiervriendelik aangesien dit omhein is. Gaste moet asb. vooraf reël indien hulle hul troeteldiere wil saambring.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106 Gouna Road, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang