The Wilds Lodge
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Wilds Lodge is 'n bekoorlike gastehuis wat in Kuruman geleë is en bied ruim en gerieflike verblyf. Dit spog met 'n rugsteunkragstelsel wat met sonkrag werk en deurlopende elektrisiteit verseker. Hierdie gastehuis is naby Mokala Mall en besienswaardighede.
Verblyf word in verskeie kamers gebied wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die kamers het óf 'n dubbelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, óf 2 dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n vierplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe in. Elke kamer lei na 'n stoep met buitesitplek.
Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers en bied 'n rustige toevlugsoord weg van die stad.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jac Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink The Wilds Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap