LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Willow Tree Guesthouse | LekkeSlaap
+41

The Willow Tree Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir The Willow Tree Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Joubert V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert V
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens en netheid.

Vriendelik ontvang en baie netjies.

Pieter L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese geriewe.

Sal Willow Tree Gastehuis definitief aanbeveel.

Marthunis F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthunis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese plek, diens is puik.

Baie lekker gebly, kamers is baie netjies en ruim, tuin is pragtig en word na gekyk. Ontbyt was wonderlik en diens baie goed.

Pieter R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Gesin met tieners

Ongelooflike diens en waarde vir geld!

Dankie vir jou gasvryheid. Dit was voorwaar 'n plesier om by julle tuis te gaan.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Pieter vir jul mooi terugvoer. Mag julle sommer gou weer kom kuier. Groete aan almal.
Liefde
Willow Tree Guest House

The Willow Tree Guesthouse
Ada K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada K
Besigheidsreis

Die kamer is baie gemaklik, skoon en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die ontbyt was baie smaaklik en ek sal The Willow tree vir seker aanbeveel.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Ada. Hoop om jou sommer vinnig weer by ons te ontvang.

The Willow Tree Guesthouse
Leon C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C

Baie, baie lekker.

Baie vriendelike gasvrou en fasiiteite baie netjies.

Noline E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dankie Bets vir die wonderlike gasvryhied waarmee jy ons ontvang het. Die kamers was lieflik en pragtig skoon, ontbyt was met moeite voorberei en baie lekker. Ons het lekker geslaap by julle en sal definitief weer kom inboek met 'n volgende geleentheid in Klerksdorp.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Noline. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer hier.

The Willow Tree Guesthouse
Marinda G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Gesin met klein kinders

Absoluut awesome.

Ezelle en Annie het ons baie vriendelik verwelkom en baie tuis laat voel. Die plek is pragtig en die kamers bied alles wat nodig is. Ek sal dalk net die decoder op 'n rakkie teen die muur sit in die kamer Oudshoorn. Swembad is lieflik skoon en die braai-area is amazing vir 'n lekker kuieraand saam vriende. Ek beveel die plekkie vir enige een aan. Sal beslis weer daar bly.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Marinda. Mag jou man sy duik geniet en julle gou weer kom kuier.

The Willow Tree Guesthouse
Meliska S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek!

Ons het baie lekker gebly by The Willow Tree Guesthouse! Tannie Bets was dierbaar en het baie goeie diens gelewer! Die kamers is ruim en netjies en het heerlik geslaap. Dit is reg oorkant Ancronn en ons kon vroeg die oggend sommer oor stap. Sal die gastehuis definitief aanbeveel.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Meliska, hoop jul kom sommer gou weer by ons kuier.

The Willow Tree Guesthouse
Mathiba N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathiba N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional, five star.

The service was fantastic, staff was friendly and accommodating.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Thank you Mathiba!

Hope to see you soon again!

The Willow Tree Guesthouse
Lizette P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie netjies en skoon. Pragtige gastehuis. Tannie Bets is 'n baie goeie gasvrou.

Brenda G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G
Gesin met klein kinders

Very nice.

Love the atmosphere there.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Thank you so much Brenda! Hope you will visit us soon again.

The Willow Tree Guesthouse
Wimpie G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G

Baie lekker.

Die diens was puik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Tannie Bets en haar span is tops.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Wimpie! Hoop jul kom sommer gou weer kuier.

The Willow Tree Guesthouse
Charlett F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlett F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Vriendelike mense wat jou so welkom laat voel! Verblyf skoon en netjies! Ons het heerlik gebly!

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Charlett! Hoop om julle gou wee by ons te kan verwelkom!

The Willow Tree Guesthouse
Bennie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Kamers is netjies, skoon en gerieflik. Badkamer ook baie goed ingerig.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Rhodé! Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier!

Groete
Willow Tree Guest House

The Willow Tree Guesthouse
Lourette J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette J
Enkelreisiger

Uitsonderlike moeite gedoen.

Heerlik gebly in pragtige fasiliteit, Wi-Fi vinnig, Bets en haar span was baie gasvry.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Lourette! Hoop julle kom gou weer kuier!

The Willow Tree Guesthouse
Arina J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spasie, luuks en goeie waarde vir geld.

Een van die netjieste gastehuise waarin ons al ooit aangebly het. Eienaars uiters vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Weet waar om te bly as ons weer in daardie omgewing kom.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Gerhard! Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Willow-groete

The Willow Tree Guesthouse
Adolph L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adolph L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pretoria-kamer. Netjiese kamer. Goeie waarde. Padgeraas kan 'n probleem wees.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pretoria room. Well appointed room. Good value. But street noise troublesome.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wayne D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Gesin met tieners

Ek sal weer daarheen gaan.

Van vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamers, pragtige tuin, heerlike ontbyt, tot 'n vriendelike vaarwel. Ek sal weer van hulle gebruik maak. Dankie Willow Tree vir 'n heerlike ervaring.

Tiaan C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan C
Enkelreisiger

Awesome.

Sien sterre.

Thea M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is gasvry ontvang en het ons verblyf geniet.

Wat 'n verassing. Die ontvangs was baie goed en 'n mens voel sommer dadelik tuis. 'n Lekker groot kamer wat pragtig en gemaklik uitgelê is. Die kamer was ook baie skoon en netjies en het alles wat jy benodig. Die ontbyt was keurig voorberei en heerlik. Daar word ook voorsiening gemaak met parkering en ek sal hierdie gastehuis vir enige persoon aanbeveel. Dankie Bets, ons het baie lekker gebly.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Thea!

Hoop ons sien jul sommer gou weer by ons.

Willow-Groete

The Willow Tree Guesthouse
Juanita B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en sal vir seker weer van hul gebruik maak.

Ons het vreeslik lekker gebly, alles is so mooi en skoon. Baie vriendelike mense en sal vir seker weer daar oorslaap.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Juanita,

Julle moet gou weer kom kuier. Lekker naweek hou!

Groete
Willow Tree Guest House

The Willow Tree Guesthouse
Marie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Dit was heerlik en ons het tuis gevoel.

Die kamer was netjies en skoon. Eerste plek waar ons dadelik tuis gevoel het.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Dankie Marie!

Hoop ons sien julle sommer gou weer hier.

Groete van die Willow Tree Guest House.

The Willow Tree Guesthouse
Francois P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met vriende

Baie netjies.

Voorwaar 'n baie netjiese plek met lekker gemaklike beddens en vriendelike ontvangs. Lekker ontbyt ook! Sal Willow Tree definitief aanbeveel.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Francois! Hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Groete,
The Willow Tree Guesthouse

The Willow Tree Guesthouse
Stefan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Gesin met klein kinders

Puik.

Ons is baie vriendelik ontvang en was dadelik gemaklik. Dit is 'n baie netjies gastehuis met 'n mooi swembad en groot grasperk waar kinders kan speel. Die eienaars maak moeite om gaste tuis te laat voel. Kamers is gerieflik en alle geriewe is skoon en netjies. Het dit regtig geniet. Baie dankie!

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Stefan.

Ons hoop ons kan jul gou weer verwelkom.

The Willow Tree Guesthouse
Sarel V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V
Besigheidsreis

Gerieflik en gemaklik.

Die Willow Tree Gastehuis is baie prakties geleë, netjies en die baie vriendelike diens.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Sarel.

Ons hoop jy kom gou weer bly, as jy hier verby kom.

The Willow Tree Guesthouse
Johan L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief die gastehuis aanbeveel.

Baie lekker gekuier dankie. Die gasheer se ontvangs was baie goed. Die ontbyt was net te veel, en ek sal aanbeveel dat die gas 'n keuse het van wat voorgesit word. Sal weer besoek!

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Johan. Hoop om jul gou weer te sien.

The Willow Tree Guesthouse
Wilmare C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmare C
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker!

Akkommodasie is mooi, netjies en skoon. Diens is baie goed en vriendelik! Beveel dit vir seker aan.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Wilmare. Ons hoop om jul weer gou by ons te ontvang.

The Willow Tree Guesthouse
Linda C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, skoon verblyf met die mees dierbaarste en vriendelikste personeel en eienaars.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet by The Willow Tree Guesthouse. Dis min dat mens in vandag se tyd nog sulke gasvryheid ontvang. Alles en meer wat jy benodig.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Linda. Ons hoop jul kom gou weer kuier, al is dit nie Nampo.

The Willow Tree Guesthouse
Anna V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Gerieflik, skoon en behulpsaam.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Anna,

Hoop om jul gou weer by ons te ontvang.

The Willow Tree Guesthouse
Marlina L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlina L
Gesin met klein kinders

Best guest house to stay.

Clean, private, great value for money.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Thank you Marlina! Hope to see you soon again!!

The Willow Tree Guesthouse
Laura V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, dekor, netheid en algehele diens. Sal definitief weer besoek.

Ek sal die gastehuis sterk aanbeveel. Alles was perfek. Baie dankie.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Laura! Hoop om julle gou weer by ons te ontvang!

The Willow Tree Guesthouse
Etienne S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Gesin met klein kinders

Veilig, rustig en Roelf wat regstaan om te help met versoeke.

Ons is vriendelik ontvang en het lekker gekuier in die netjies en skoon fasiliteite.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Etienne! Hoop om jul gou weer te sien.

The Willow Tree Guesthouse
Johan J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die netheid en diens was van hoogstaande gehalte.

Ons oornag ervaring by the Willow Tree Guesthouse was werklikwaar aangenaam. Ons eenheid was baie netjies en skoon. Die binne afwerking is smaakvol en nuut. Al die personeel waarmee ons te doen gekry het was vriendelik en behulpsaam. My voertuig het 'n pap battery gehad a.g.v. ligte wat aan was deur die nag en Ezelle het my baie vinnig met haar voertuig weer terug op die pad gekry!

Hanja V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs by 'n netjiese en skoon plek wat regtig baie mooi is!

Ons sal definitief weer hier slaap. Beddens slaap heerlik en als was onberispelik netjies.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Dankie Hanja!

Hoop om jul gou weer by ons te ontvang!

The Willow Tree Guesthouse
Judy R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy R
Saam met vriende

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Willow Tree is baie goed geleë. Netjiese en skoon plek. Baie vriendelike personeel. Sal beslis aanbeveel.

Luchelle J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike mense en maak die heerlikste ontbyt.

Netjiese gastehuis met lekker warm en skoon beddegoed.Het baie tuis gevoel. Ontbyt het hulle spesiaal vroeg gemaak omdat ons vroeg moes ry. Sal weer daar gaan bly.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Luchelle. Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Maak maar 'n plan vir die wildtuin en kom bly weer by ons. Groete tuis.

The Willow Tree Guesthouse
Jaco V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Enkelreisiger

Baie gerieflik gewees vir my.

Was baie lekker, dankie! Die gasvryheid is uitstaande en geriewe baie goed gewees. Dit is baie mooi daar!

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Jaco!

Hoop om jou gou weer by ons te ontvang!

The Willow Tree Guesthouse
Chrissie V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly! Baie gasvrye mense. Baie skoon en netjies. Goeie kwaliteit linne en lekker kussings!

Renier P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P
Gesin met tieners

'n Stukkie paradys in die Weste.

Ons eerste keer by The Willow Tree en dit was werklik aangenaam. Skoon en netjiese veblyf met alles wat nodig is en nog meer. Goeie waarde vir geld en vriendelike en hulpvaardige bestuur.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Renier! Ek hoop julle kom sommer gou weer kuier!

The Willow Tree Guesthouse
Renee K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renee K
Gesin met klein kinders

Gastehuis verblyf uit die boonste rakke!

Dit was puik verblyf en gasvryheid. Baie gerieflik met die kinders ook. Gastehuis uit die boonste rakke-ons sal dit verseker aanbeveel!

Taborra B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taborra B
Enkelreisiger

Definitief aanbeveelbaar.

Die kamer was netjies en skoon. Ezelle was besonders (asook die ontbyt wat sy gemaak het!) Ek sal definitief weer daar bly.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Taborra! Ons sien uit om jou weer by ons te ontvang!

The Willow Tree Guesthouse
Adri D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en uitstekende diens.

Ons kan regtig The Willow Tree Gastehuis aanbeveel. Ons is so hartlik verwelkom en het uitstekende diens ontvang.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Dit was lekker om jul hier te ontvang Adri!

Hoop ons sien julle gou weer!

Geniet jul vakansie!

The Willow Tree Guesthouse
Stephne B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne B
Enkelreisiger

Baie gemaklik.

Rustige skoon gastehuis. Heerlike ontbyt.

Herman K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gehalte verblyf.

Sien sterre.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Herman!
Hoop om jul gou weer by ons te sien!

The Willow Tree Guesthouse
Beatrix R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix R
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike ervaring.

Baie aangename gasheer en -vrou. Laat mens welkom voel. Alles in die gastehuis sowel as die chalet was van hoogstaande gehalte. Ek sal weer hier tuisgaan en sal dit aanbeveel vir vriende en familie.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering Beatrix! Mag ons jul gou weer by The Willow Tree Guesthouse ontvang!

The Willow Tree Guesthouse
Jp B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B
Gesin met tieners

Ons kan The Willow Tree Guesthouse hoogs aanbeveel as 'n puik, veilige gastehuis met netjiese behuising en ruim spasie wat 'n ideale rusplek is.

Baie dankie aan Bets en The Willow Tree Guesthouse vir 'n heerlike rusplek in Klerksdorp. Dankie dat julle moeite gemaak het om ons groot gesin te akkommodeer teen geen ekstra koste nie. Die huis is netjies en ruim en die heerlike grasperke en rustige atmosfeer herlaai mens se battery. Ons gesin kan hierdie gastehuis eerlik aanbeveel.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Gerda! Dit is altyd lekker om van gelukkige gaste te hoor!
Ons hoop regtig ons sien jul gou weer!
Willow-Groete

The Willow Tree Guesthouse
El-ray K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
El-ray K
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly by die gastehuis, die eienaars was uiters behulpsaam en akkommoderend. Dit is ook baie kindervriendelik. Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel en self weer besoek.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering El-ray! Hoop ons sien julle gou weer. Sterkte met jou nuwe besigheid!

The Willow Tree Guesthouse
Andrew M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Gesin met klein kinders

A terrific place whose beauty is only bettered by the warmth of the owners' hearts!

An absolutely wonderful place to stay at. One of those rare moments when a hotel environment feels very much like home. The hosts went out of their way to make us feel very much at home. They are literally at your service throughout the day (24/7 as the younger folk would say). The hospitality is second to none. When a couple bends over backwards to indulge your every need, it is most touching. I cannot speak highly enough of Roelff and his equally wonderful wife. This is a couple that can kill you with love and kindness! My confidence in man's virtue restored for all time.

Werner S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Besigheidsreis

Bestuur ongelooflik gasvry en die fasiliteit is baie netjies en skoon.

Ongelooflike tydjie gehad by Willow Tree Guesthouse. Goeie bestuur met baie aangename kamers.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Werner!
Was heerlik om julle by ons te kon he! Sien julle weer een van die dae!
Warm Groete,
The Willow Tree Guest House

The Willow Tree Guesthouse
Edna E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een honderd persent tevrede.

Warm ontvangs, heerlike ontbyt.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Edna!
Ons hoop ons sien jul gou weer!
Groete vanaf The Willow Tree Guest House!

The Willow Tree Guesthouse
Zelna D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna D
Saam met vriende

Fantastiese gastehuis.

Ons het verskriklik lekker gebly en is oorval met gasvryheid. Fantastiese gastehuis.

The Willow Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Zelna!
Ons hoop nie ons sien jul eers weer met die volgende Nampo Oesdag nie!
Warm Groete vanaf The Willow Tree Guest House.

The Willow Tree Guesthouse
Anja W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja W
Saam met vriende

Willow Tree Guesthouse was 'n wonderlike ervaring.

Ek beveel Willow Tree vir enige iemand aan. Dis skoon en netjies. Die mense is baie gasvry en die diens daar is puik. Die kamer is baie mooi en skoon.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 33, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZDczMjFjLWE2NDQtNGUyYi04MzNjLTA2NDdkNTc4ZDUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 33 Dr Yusuf Dadoo Ave Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.840864359432 26.666761951065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!