The Browns' - Cottage Suites
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 278, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Browns' - Cottage Suites bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in Dullstroom, 'n gewilde bestemming vir kunsvlieghengelaars. Dit is naby plaaslike restaurante, winkels en besienswaardighede.
Die verblyf het 'n battery as rugsteunkragstelsel en 'n kragopwekker in die gavel van beurtkrag.
Verblyf is beskikbaar in goed toegeruste gaste-eenhede, elk met 'n privaat ingang en 'n rits moderne geriewe. Die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers met of bad- of stortgeriewe. Elke eenheid het ook 'n kaggel, TV met Netflix en gratis WiFi. 'n Yskassie, Nespresso-koffiemasjien, tee, water en melk is ook beskikbaar.
Elke eenheid het sy eie stoep met buitesitplek. Daar is ook 'n speelarea vir kinders, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 74
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Blue Crane-rylaan 278, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 278, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom