LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wood B&B | LekkeSlaap
+7

The Wood B&B

14 resensies
Gastehuis
Koningin-kamer
Vanaf R1 270
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Die kamer is pragtig versier en het 'n privaat ingang en 'n ruim balkon waar gaste kan sit en ontspan. Neutrale linne skep 'n mooi kontras met die houtmure en die netjiese aardse afwerkings komplimenteer die pragtige, rustige atmosfeer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer net 2 enkelbeddens
Vanaf R1 270
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 2-enkelbedkamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang van die ruim balkon af waar gaste kan ontspan en kyk hoe die wêreld verbygaan.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaelslaan, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3ZTc4MDgyLWE4NjQtNDhlNS05MzM0LWE1Yjk5MzViNjlkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 270  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 134 St. Michaels Ave Natures Valley 6380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9846333 23.5472628
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!