LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by TheSolution BnB | LekkeSlaap
+27

TheSolution BnB

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir TheSolution BnB
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Ek en my hond het onmiddelik welkom gevoel.

Na 'n lang pad met vele stop-ry-padwerke was ek vriendelik verwelkom en dadelik op my gemak geplaas deur die eienaar. My skouhond was met liefde ontvang. Was werklik een van die beste verblyfplekke waar ek nog was. Sal definitief weer daar bly.

TheSolution BnB's terugvoer

Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Dis altyd vir my aangenaam ons mense tuis te laat voel. Met jou was dit so maklik. Dankie en julle tweetjies sal altyd welkom wees hier by theSolution BnB. Vriendelike Groete, Matt

TheSolution BnB
Leon M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar skaflik en netjies.

Die kamer is ruim, netjies en skoon. Dit lei na 'n stoep en 'n tuin, wat aantreklik is. Maar dis binnenshuis, en met honde is dit nie altyd die aangewese verblyf nie.

Elydia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elydia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, ideaal geleë.

Matt, ons gasheer, was baie vriendelik en het ons regtig tuis laat voel. Ons was nie heeltemal ingelig toe ons ons bespreking gedoen het, dat die ontbyt nie ingesluit by die prys was nie. Alle addisionele kostes word eers by aankoms verduidelik.

TheSolution BnB's terugvoer

Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Ek het nuwe tarief tabelle opgestel en hoopelik sal hierdie soort ongerief vermy word. Ek het die oorspronklike kwotasie nagegaan en onder Additionele Inligting (Taxes and extras) was dit wel aangedui dat Ontbyt en Lugreeling opsioeneel is. Die prys word ook daar aangedui. Hartlik jammer oor die ongerief wat dit veroorsaak het. Vriendelike Groete, Matt

TheSolution BnB
Jacqueline N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacqueline N
Saam met vriende

Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ek onwelkom gevoel.

Die WIFI password is nie vir ons gegee nie. Die skoonmaker het voor 08:00 op 'n Saterdag reg by my deur kom suig, daar is nie 'n mat eers nie.

was R860
Vanaf R688
per nag (vir 2 persone)
was R860
Vanaf R688
per nag (vir 2 persone)
was R860
Vanaf R688
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Edge-weg 2a, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NDFkNTA3LWMwMTctNDc4ZC1iZjYxLWZhZmM4OGY4MmVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R860, nou Vanaf R688  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 2a Edge Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -32.963940648304 27.927176624669
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!