Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Third Avenue

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Third Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Besigheidsreis

Lekker, gerieflik, veilig.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die huis was skoon, netjies en het alles gebied wat ons nodig gehad het. Die braaiplek het ons baie geniet. Die ligging was vir ons perfek. Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Lovely home centrally located.

A lovely house. Well situated. You can comfortably walk to all the best eateries within two minutes. The yard is very nicely secured for our dogs and provides complete privacy. The street, although central, was quiet even during Christmas and New Year. The area feels safe, but all the doors and windows have burglar bars. There are lovely decorative touches in the home, plush towels, and lovely bedding. The main bedroom is a hotel-style boutique, a private large room with its own bathroom and good wardrobes. That has got to be your go-to bedroom. There are also two smaller bedrooms. When we arrived, there were rusks, milk, coffee, sugar, and a bottle of wine. And an enthusiastically welcoming host, only a phone call or message away. WiFi worked like a charm. I would recommend this home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charline V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charline V
Gesin met klein kinders

Rus Rus Rus.

Ons het op die nippertjie hierdie oulike plekkie op Lekkerslaap gevind. Netjies, volledig toegerus met alles wat ons nodig het. Die braai-area is lekker beskut en onderdak met die mooiste uitsig op die berge. Die huis het twee slaapkamers en een badkamer binne en apart buite is 'n netjiese slaapkamer met 'n badkamer. Gerieflik vir ouma en oupa apart. Die twee slaapkamers in die huis het slegs drie enkelbeddens wat nogal sleg is. Dalk kan hulle dit oorweeg om eerder een dubbelbed en twee enkelbeddens in die huis te sit. Die huis is loopafstand vanaf die hawe en meeste restaurante en winkeltjies. Kleinmond het alle winkels met die oulikste Broodstories bakkery en Bloubakkie vrugtewinkel. Ons sal beslis hierdie oulike plekkie met sy oulike gasvrou Fiona aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Avenue se terugvoer

Dankie, Charline. Ons sal jou aanbeveling ter harte neem. Dankie ook vir die bemoedigende aanbeveling.

Third Avenue
Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Third-laan 168, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8109d15bde8b3cff88bca0ce0958de7294a486a2ac6e20aefc679de1f530ccbd5cde67529fb0bde0c24f48871839e3b23176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 168 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3428544 19.0173413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem