Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Third Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Third-laan 168, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Dié selfsorghuis is in Kleinmond geleë. Hierdie bekoorlike vakansiedorpie skuil tussen die voorheuwels van die Kogelbergberge en die see. Dit spog met 'n oorvloed natuurskoon en voëllewe.

Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is semi-losstaande en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area lei na 'n leefarea met 'n sitkamerstel, kaggel en 'n staanwaaier. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n toegeboude braai-area en 'n groot stoep aan die voorkant van die huis. Hierdie verblyf is omhein, privaat en het 'n alarm. Daar is 'n motorafdak en veilige parkeerplek is aan die agterkant van die verblyf beskikbaar. Daar is 'n klein grasperk aan die voorkant van die verblyf waar kinders of troeteldiere kan speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Third Avenue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Third Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jare op LekkeSlaap 4

Ligging

  • Third-laan 168, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Third Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Third-laan 168, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8109d15bde8b3cff88bca0ce0958de7294a486a2ac6e20aefc679de1f530ccbd5cde67529fb0bde0c24f48871839e3b23176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 168 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3428544 19.0173413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem