Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thirsty Falls Nature Retreat

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

jenny Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 63

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Thirsty Falls Nature Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en Magaliesburg ontdek.

Heerlik in die bosveld gekuier, lekker rustig op die stoep gesit en die sonsondergang geniet. Ons is gasvry ontvang, en die plekkie is ruim en skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet. Relaxed.

We enjoyed our stay very much. The unit was perfect and comfortable, and we enjoyed the peaceful surroundings. The hosts were great. Would definitely recommend to anyone who wants a relaxed and peaceful time away. We will be going back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek omring deur pragtige berge en natuurlewe.

Ons was van die eerste oomblik wat ons ons bespreking gemaak het by Thirsty Falls verbaas oor die fantastiese diens wat ons ontvang het. Minder as 5 minute na ons navraag gedoen het oor beskikbaarheid het ons 'n antwoord van Jenny ontvang. Minder as 12 ure na ons die betaling gemaak het, het ons 'n persoonlike booking confirmation ontvang van Thirsty Falls self af. Saam met die booking confirmation het ons 'n detailed lys ontvang van alles wat ons moet saam vat om ons tydjie daar so gemaklik as moontlik te maak sowel as 'n goeie beskrywing en 'n padkaart hoe om daar te kom. Op die dag wat ons ingeboek het, was ons vriendelik ontvang en Jenny en haar man het ons elke dag wat ons daar was baie vriendelik behandel en gehoor of ons ok is. Hulle het selfs die dae wat ons uitgegaan het om Magaliesburg en Rustenburg te verken voorstelle gegee waarheen om te gaan en watter restaurante lekker kos het. Daar was ook 'n detailed lys van al die toeriste plekke in die omgewing binne in die huisie waar ons gebly het, so ons het glad nie gesukkel met vermaak nie. Die plekkie was baie netjies en skoon. Elke oggend het iemand ons braaier kom skoon maak. En daar was meer as genoeg eetgerei vir 2 mense. Die absoulte stilte wat hulle gehandhaaf het al was daar huisie wat bespreek was redelik naby aan ons, was 'n absolute bonus. Die scenery om die huisie was die cherry op die koek. Ons kan niks maar goeie goed sê oor Thristy Falls of die vriedelike eienaars nie. Sal hulle definitief enige tyd aanbeveel aan iemand wat Rustenburg toe gaan vir 'n naweek of wegbreek vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Ons is so bly dat wat ons aanbied, gedurende jul wegbreek so geniet was. Baie dankie!

Thirsty Falls Nature Retreat
Sibongile P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

My stay was good. Everything was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

So glad you enjoyed this beautiful mountain venue! The gravel road is just something city folk are not accustomed to. It allows for a slowing down of lifestyle as it brings you through the nature reserve, bringing awareness of the benefits of reconnecting in the natural bush surrounds of the countryside. Thank you!

Thirsty Falls Nature Retreat
Kosta K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our hosts were very accommodating and friendly. We recommend Thirsty Falls Nature Retreat for.

Very relaxing and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

So pleased that what this unique little 'peace' in nature offers, is what our guests come to experience and enjoy. Tranquillity, serenity, quietness and valued time together. Thank you!

Thirsty Falls Nature Retreat
Gerdus T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, rus en vrede en vriendelike gashere.

Die eenheid was mooi skoon en netjies. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is pragtig en die voëllewe besonders. Ons het die kort staproete teen die berg op ook baie geniet. Lekker plek vir 'n naweekwegbreek van die stad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Ons waardeer dat jul dit so geniet het. Baie dankie. Ons sien uit na jul terug kom in die toekoms.

Thirsty Falls Nature Retreat
Natasha B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek.

Die ideale plek vir 'n wegbreeknaweek. Rustig, stil en veilig. Gasheer en gasvrou is vriendelike mense en laat jou tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Ideale plek as jy wil wegbreek van die gejaag. Rustig en privaat.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! We will be back soon!

We loved our stay at the Rosemary cottage. The views are amazing, we enjoyed the cosy fireplace and the hosts were incredible. Everything you need for a breakaway from the city. It was absolutely perfect. We will definitely be visiting again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Hi Elmi
We are delighted that you enjoyed what we offer and give for your comfortable stay. Hope you have memories to cherish! We look forward to your return when you need the next breakaway! Kind Regards, Alan & Jenny

Thirsty Falls Nature Retreat
Estelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, pragtige natuur en vriendelike mense.

Baie rustig en plaaslik geleë om al die besienswaardighede te besoek in die omgewing. Baie netjies en gerieflike huis met alles wat mens nodig het. Die eienaars was baie vriendelik en voel mens sommer tuis. Die natuur is vreeslike mooi en voës van alle soorte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Netjiese plekkie en gasvrye eienaars.

Die eienaars is baie gasvry en vriendelik en het ons tuis laat voel. Die plekkie was netjies met alles wat jy nodig het. Die ligging is perfek en die view is baie mooi orals. Ons het op 'n wandelpad buite die eiendom gegaan en dit was baie lekker. Baie voëltjies het om die huis gewees. Die kaggel was baie lekker om te he. Ek mis klaar die plekkie ek wil graag weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

So bly julle het die naweek so geniet. Ons sien uit na jul volgende wegbreek. Bly versigtig en in goeie gesondheid.
Alan en Jenny

Thirsty Falls Nature Retreat
Lizelle M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Pragtige plek, skoon, netjies en baie natuurskoon. Baie voëls. Vriendelike eienaars. Gaan uit hulle pad om jou gemaklik te maak en te help. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J
Saam met vriende

Dit het baie gereën die aand voor ons vertrek, en die gasheer het ons mooi verduidelik hoe om uit te kom sonder om vas te sit. Dit was baie aangenaam dat hulle jou belange op die hart dra.

Baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en skoon omgewing.

As jy hou van 'n besige en 'baie om te doen' omgewing is Thirsty Falls nie vir jou nie. Hier kan jy afskakel in stilte en die natuurskoon en omgewing waardeer. Die staproete is maklik en skoon. Soek jy 'n plekkie waar jy kan afskakel en rus, dan is Thirsty Falls net die plek vir jou. Die wooneenhede is baie skoon en goed gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en 'n ongelooflike mooi uitsig.

'n Pragtige wegsteekplekkie waar 'n mens kan ontspan in die natuur, weg van die stad se geraas. Die chalet is pragtig ingerig met alles wat jy nodig kan kry. Die stoep is waar 'n mens die heeldag wil sit en kuier. Baie dankie aan Jenny en Allan vir hul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verskriklik lekker gerus in die mooiste natuurskoon.

Lekker rustige atmosfeer met net voëltjies se gesang in jou ore. Voorwaar 'n lekker uitspanplek weg van die stad se gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful, peaceful weekend.

Just what we needed to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stil en rustig.

As jy wil wegkom van die gejaagdheid in die stad, kan jy hier rus. Geen TV, maar wel WiFi. Heerlik rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location to recharge and reset.

Awesome retreat. No TV or internet with loads of walking and hiking options on or around the farm. Will be visiting this location again. Absolutely loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

We are pleased that you enjoyed what we have to offer and made your visit a memorable one.
We welcome you back when your next breakaway is needed once again! Thank You.

Thirsty Falls Nature Retreat
Andre Coetzee C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Coetzee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lekker webreek en stilte! Geen TV, geen radio. As jy wil rus is dit ideaal!

Dit is stil en jy kan lekker ontspan. Stap en net rustig wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was comfortable, spacious, well-equipped, well-maintained, and spotlessly clean.

We were looking for a peaceful weekend getaway which was a short and easy drive from home (Randburg), and Thirsty Falls did not disappoint. We received a friendly welcome from Alan on arrival, and he and Jenny were very helpful and friendly throughout our stay, making sure we had everything we needed, while not being obtrusive, even substituting the unit we had originally booked with a similar one that offered a better view, simply because it had not been booked. We will certainly visit Thirsty Falls again in the near future, it is an ideal place to just go and soak up the tranquility and natural beauty of the Magaliesberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plekkie in die natuur.

Baie netjies. Gasvrou baie vriendelik. Ons het die paar dae baie geniet by Thirsty Falls. Heerlike kaggel wat baie gehelp het vir die koue. Rustige wegbreek gewees. Baie netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het rus nodig gehad, en daar is nie 'n beter plek om dit te vind nie.

Die enigste kritiek wat ons het is die toestand van die laaste kilometer of twee van die toegangspad. Origins is dit baie goeie waarde vir geld. Ons kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel as jy 'n plek soek om te ontvlug van die gewoel van die stad. Die spa-behandelings is 'n bonus! Pragtige natuurskoon, mooi en goed toegeruste geriewe, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Die toestand van die pad is deur die geweldige reëns wat ons die jaar getref het. Alan is besig elke week om dit te verbeter.
Dit is elke naweek gebruik deur ons gastemense, so is toeganklik. Ons is bly julle het dit so geniet.

Thirsty Falls Nature Retreat
Koos V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi plek - net pad vanaf hoofpad sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional!

What a place. Friendly and helpful owners. If you want value for money and rest, this is the place. Clean, exceptional views and well furnished. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgerus.

Ons het gegaan om te gaan rus vir die naweek en ons het gekry waarna ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede in gemak.

As jy rus, vrede en privaatheid soek is dit die plek om te gaan. Geen opmekaargestopte eenhede nie. Jy weet daar is ander mense maar sien hulle skaars. Wooneenhede is uit die boonste rakke met als wat jy benodig, netjies, skoon, beddens van gehalte, 'n spa-bad om al die stres uit jou lyf te spoel. Asemrowende uitsig op die Maggallesberg. As jy nou moet rondry, is jy naby genoeg aan verskeie besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing. Beslis as jy wil rus en net die stilte om jou waardeer!

Die ontvangs laat jou spesiaal en baie tuis voel. Jy het baie privaatheid wat deur die eienaars gerespekteer word, die verblyf is baie, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

So bly dat wat ons aanbied vir julle so mooi gepas het! Dankie; vertel jou vriende van die klein plekkie in die Natuur wat ons so naby aan ons Skepper bring.
Beste Wense!

Thirsty Falls Nature Retreat
Brander P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brander P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place for a getaway.

I enjoyed every minute I was there. Best place to relax and be away from people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, behulpsame mensies.

Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Dankie dat jul dit geniet het.

Thirsty Falls Nature Retreat
Lynn E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, relaxing mid-week break.

We thoroughly enjoyed the peace and quiet of this comfortable cottage. The bird life was quite prolific and we remained ensconced in some lovely winter sunshine on the patio. Thank you to Jenny and Alan, our hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elias L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view of the berg, and plenty of birds to sing your stresses away.

Thank you Jenny for the lovely service and beautiful setting. Was just what we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig op die berg, en baie voëls om jou te laat ontspan.

Dankie, Jenny, vir die goeie diens en pragtige omgewing. Was net wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en rustigheid op 'n veilige plaas!

Die ontvangs deur die eienaar was hartlik en die huis was baie netjies, uiters skoon en alles was beskikbaar gewees. Die omgewing is 'n stappersparadys met indrukwekkende uitsigte oor die Magaliesberg en die valley. Die natuurlike swembad is baie interessant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Baie dankie. Ons is altyd so bly om te hoor dat wat ons vir die besoekers aanbied en deel van die natuur se skoonheid, is wat julle hier kom geniet en waardeer het.

Thirsty Falls Nature Retreat
Niel J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Dit was heerlik om van die stad, die "rat race" (en ons woelige kleuters) te ontsnap vir 'n vinnige wegbreek in die natuur. Die chalets is ruim met alles wat mens nodig het, met baie privaatheid en ons eenheid het 'n spa bad gehad. (Ons het 'n paar items by die huis vergeet, maar gelukkig het Jenny tot ons redding gekom toe ons dit noem.) Ons kom beslis weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties. Dit was net ideaal vir ons wegbreek en om ons 10de herdenking te vier.

Beste wegbreek nog. Sal weer teruggaan. Sommer gou-gou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Baie dankie, so bly julle het die naweek geniet vir jul herdenking. Hier saam, in die stilte, met wonderwerke rondom van die natuur.

Thirsty Falls Nature Retreat
Michelene L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek as jy wil wegbreek van die stad se gejaag.

Ek en my lewensmaat was na Thirsty Falls om my verjaardag te vier. Ons wou ook wegbreek van die stad se gejaag en wou graag rus en die mooi natuurlewe beleef. Thirsty Falls was perfek gewees vir hierdie doel. Ons het in die Geranium House gebly. Dit was netjies en het alle nodige geriewe gehad om die selfsorg so maklik as moontlik te maak. Dit was pragtig en rustig en ek sal dit aanbeveel aan enige persoon of paartjie wat 'n romantiese en rustige wegbreek benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Ons is bly dat jul spesiale wegbreek so genietvol was. Baie dankie

Thirsty Falls Nature Retreat
Lindie W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n absolute stukkie wonderwerk!

Hierdie plekkie is 'n stukkie wonderwerk so reg uit die Vaderhand! Dis 'n rustige omgewing met die wonderlikste uitsig. Die plekkie is mooi! Alles van dit is mooi! Geniet die natuur en gaan stap in die berg en laat die rustigheid toe om weer te "Connect" met wat belangrik is in die lewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Dankie, ek is baie bly dat julle dit so geniet het. Kom vind saam wat belangrik is in die lewe, hier in die natuur se wondewerk.

Thirsty Falls Nature Retreat
Gerson M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerson M
Gesin met tieners

Jenny and Alan are God send to manage this beautiful place!

We had an excellent time at Thirsty Falls Guest Farm and the place is safe, private and accommodated my family's needs! Brilliant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Feeling humbled. We just know that the experience needs to be shared with all the those who need some tranquility Thank You

Thirsty Falls Nature Retreat
Dieter C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en rustig.

Alan en Jenny is uitstekende gasheer en gasvrou. Wat 'n lieflike omgewing! 'n Mens word omring deur ruie plantegroei en dan is daar natuurlik die pragtige Magaliesberge - dit sou perfek gewees het as dit nie vir die taamlik besige R24 was wat 'n mens redelik duidelik kan hoor en sien nie (maar dit pla nie te veel nie). Dit is die ideale plek wanneer jy van die gewoel van die stad wil ontsnap. Die huisie (ons was in Geranium) was baie netjies en gerieflik. Die grondpad is redelik sleg op plekke maar as 'n mens dit net stadig neem behoort dit nie 'n probleem te wees nie. Ons motor het 'n baie lae grondvryhoogte en ons het dit gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Ons is dankbaar dat, wat ons voel en sien van die uniekheid van die plekkie, kan ons saamdeel met ons gaste om dit rustig vir hulself te kan beleef en geniet.
Die grondpad is soos alle paaie op 'n plaas en totaal bereikbaar. Die geluid van voertuie op die grootpad hang af van die windwaai se gang, maar is gou gekalmeer met die sing van die verskeie voëls wat hier hul tuiste geniet. Baie dankie.

Thirsty Falls Nature Retreat
Mike V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet beautiful and green.

The quietness was beautiful. The views were a bit restricted by the trees. The birds were plentiful with quite a chorus in the mornings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

We are pleased that you enjoyed the upgrade to the bigger unit. Trees bring the wonderful bird life, which is such a privilege. The views are easily seen if one just moves around. Many Thanks.

Thirsty Falls Nature Retreat
Amanda M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Lekker gerus. Grondpad is egter baie sleg, 3 km.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Ek is so bly die rustigheid van die bos maak die siel weer heel.
Die plaaspad is wat op 'n plaas omgewing gevind is, totaal bereikbaar, 'n mens moet net stadig ry om miskien 'n vlakvark, jakkals of kudu in sy omgewing te sien beweeg. Nog 'n ervaring van plaaslewe, om te kom geniet. Beste groete.

Thirsty Falls Nature Retreat
Melien R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melien R

Wonderlike, rustige verblyf met pragtige natuur rondom jou.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Sy laat mens welkom voel en doen baie moeite om die omgewing skoon en netjies te hou. Dis 'n baie rustige plek waar mens heerlik kan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies die rustigheid wat ek wou gehad het om bietjie weg te kom van die stad se gejaag.

Die plekkie was baie skoon en het alles gehad wat nodig was. Sou gehou het van bedlampies by die bed. Ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Het lekker uitgerus en die rustigheid was goed vir die siel. Sal enige tyd weer soontoe gaan vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Baie gelukkig dat wat ons aanbied, so geniet is ! Ons het klein liggies in die plafon wat makliker beweging verskaf en prakties is in n kamer, wat baie mense oor naweke van gebruik maak.
Ons sal jul verwelkom in die toekoms, vir nog so n rustige tydjie.Baie Dankie !

Thirsty Falls Nature Retreat
Karlien G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige uitsig, baie vriendelike diens. Sal definitief weer teruggaan.

Die Rosemary Cottage was pragtig en het alles wat jy benodig vir 'n wegkomkans van die stad se rumoer. die uitsig op die berge en die plase rondom is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Dit is vir ons 'n plesier om te weet dat jul besoek hier rustig en plesierig was! Ons sien uit daarna dat jul weer 'n wegkom kans hier sal kom geniet.
Baie Dankie!

Thirsty Falls Nature Retreat
Hantie P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en rustig.

Dit was 'n ongelooflike naweek, die rustigheid oorval jou en die "birding" is ongelooflik. Elke huisie het soveel privaatheid en jy weet nie eers dat daar ander mense is nie. Jenny is baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Ons is so bly die naweek was vir julle so rustig. Ek is bly dat jul kuiermense dit ook saam met julle kon geniet !
Baie Dankie.

Thirsty Falls Nature Retreat
Nayan V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nayan V

A really lovely little setup they have.

Jenny and Alan were great hosts and welcomed us to their little haven with warmth on the coldest night in the Magalies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

So glad you were comfy even though Winter has arrived ! We are also pleased that you were able to enjoy quality time together with your group.It is important to us that we make your stay a memorable one, Thank You!

Thirsty Falls Nature Retreat
Gerhard G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die bos.

Lekker rustige naweek in die bosveld teen die Magaliesberge. Die kaggel is die lekkerste plek om voor te ontspan in die winter. Die kombuis is ten volle toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Die slaapkamer was skoon en die bed ferm en gemaklik. Die eienaars was goeie geselskap sonder om in te dring op jou privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Dankie dat dit vir julle 'n ontspannende naweek was.
Alan was ook dankbaar om sulke goeie gaste saam met hom, rugby kyk , veral dat ons gewen het !

Plesier om julle hier te he kuier!

Thirsty Falls Nature Retreat
Gerrit D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable and relaxing.

We enjoyed the "hiking" halfway up the mountain just listening to the birds and with your own thoughts. Chalet was very comfortable and we enjoyed the crackling of wood burning in the fireplace. Allen and Jenny are lovely people and we shared some lovely moments. Thank you Allen and Jenny.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie genotvol en ontspannend.

Ons het die voetslaan halfpad die berg op baie geniet terwyl ons luister na die voëls en ons eie gedagtes. Die chalet was baie gemaklik en ons het die knetterende kaggelvuur baie geniet. Allen en Jenny is lieflike mense en ons het lieflike oomblikke gedeel. Dankie Allen en Jenny.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

We are always pleased that what we offer is what our guests enjoyed. It is our aim to please and make the stay as comfortable and memorable as possible, for people to share their experience with others.
Thank You!

Thirsty Falls Nature Retreat
Barend J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf met vriendelike diens.

Baie geniet, vriendelike diens, grondpad na Thirsty Falls kan 'n probleem wees wanneer dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thirsty Falls het alles gebied wat ons nodig gehad het vir 'n rustige, verfrissende naweek.

Rosemary Cottage is gerieflik, skoon en goed toegerus. Ons het die uitsig op die berg en wonderlike sonsondergange geniet asook die staptog teen die berg op. Die kaggelvuurtjie en spa-bad verdien bonuspunte! Daar word gesê dat Rosemary-kruie help om 'n positiewe uitkyk te herstel, spanning te verdryf en te dien as opkikker en verfrisser ... wel by Rosemary Cottage hét ons dit alles beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too quiet. No TV or radio for when you want to relax indoors.

There is 3 km of very bad mountain road and its definitely not accessible by normal car - you need a SUV or Bakkie that is high off the ground. Please tell that to future customers. There is no sound to be heard from traffic or anything else. My husband was not happy with the deadly silence. We did not stay at all. We left half an hour after arrival. The road will not be accessible in the dark when you want to leave early to go to Pilansberg or any other place that you want to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Thank You for your feedback and private apology received per your email!
Thirsty Falls Guest Farm is a Retreat venue, offered and shared, for people who need a Breakaway from city life in all forms: eg Cell phones, TV's (DStv offered at the farmhouse), Radios , even staying out of the car if possible! Stressed people arrive and then leave rested and refreshed, realizing how they can reconnect with each other and Natures bounty.
The road is accessible at all times. Low profile cars need to travel very slowly (we have had Unos and Jaguars visiting.) Just off the main road -R24, is 3 km of mountain gravel road driving upwards mostly to reach the venue, which is located half way up the Magaliesberg mountain side. City folk are used to driving fast on tarred roads (with potholes). We ask that you drive round 25 km through this Protected Magaliesberg Biosphere, as you are within the terrain of wild animals roaming freely. Visitors coming in, whether day or night, have used us for their accommodation as a base, for Sun City, Pilanesberg, Rustenburg, Magaliesburg and the areas of Hartebeespoort , since 2006.
Most Important Tips Before Making a Booking:
Always decide on what / what-not you are looking for / or expecting at a venue. Once you have found a suitable venue, ask relevant questions so that you feel your needs will be satisfied, whilst there.
Remember, as an owner of a venue we strive only to make your stay comfortable, enjoyable and a memorable one!
Kind regards,
Jenny Mosley

Thirsty Falls Nature Retreat
Klaus K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou, Jenny, het baie moeite gedoen en was baie vriendelik.

Baie stil en naby alle besienswaardighede. Baie rustige blyplek. Kan dit vir almal aanbeveel. Jenny het baie moeite gedoen en was baie vriendelik. Mooi plantegroei en voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thirsty Falls Nature Retreat se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het.
Beste Groete!

Thirsty Falls Nature Retreat
Celeste V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekplek in die bosveld en die berge.

Ons het die mooiste sonsondergange gesien van die pragtige, skoon en gemaklike huisie af. Siele het verseker met moeë lywe opgevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

BAIE dankie! Dit was 'n wonderlike naweek by Thirsty Falls. Die mense was so gasvry en die eenheid in puik en netjiese toestand. Sal verseker dit aanbeveel vir enige iemand wat van die stad se gejaag wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n uitsig!

Al is daar 'n paar eenhede op die plaas, kon ons nie enige van hulle sien van Protea af nie. Dit gee regtig die plek 'n heerlike, afgesonderde gevoel. Het regtig lekker gebly en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helandi S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandi S
Saam met vriende

Pragtig en rustig.

Woorde kan nie beskryf hoe mooi dit hier is nie. Die eienaars is albei ongelooflik gasvry en vriendelik. Dit is definitief die plek vir jou as jy net 'n rustige naweek weg nodig het met 'n nuwe boek. Die huisie is baie netjies en het 'n verskriklike mooi uitsig van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen V

Baie rustige atmosfeer.

Heerlike, rustige naweek in 'n mooi omgewing. Die kleinerige swembad is lekker vir jonger kinders. Die pad is nogal sleg en mens wil nie graag met 'n gewone motor heen en weer ry om besienswaardighede buite die plaas te gaan sien of te gaan uiteet nie. Stel voor gaste kom met 'n 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasant stay!

Beautiful view, excellent facility, escpecially the Spa bath. Although all facilities were occupied we did not hear or see anyone. Thank you Jenny for the lovely picnic platter, it was delicious and highly recommended. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Die akkommodasie, die rustigheid en die natuurlewe is wonderlik. Enigiemand wat net 'n rustige naweek weg van die stad se gewoel af soek, sal absolute rus vind by Thirsty Falls. Jenny is wonderlik en ek is baie bly dat sy en haar man kans sien om hulle stukkie natuur met ander te deel. Ons sal BESLIS teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela N - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pamela N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thristy Falls is a pleasant and tranquil environment, great for taking a break...

The stay at Thirsty Falls was pleasant and was a nice break away from the busy city life that one has become accustomed to. A nice and tranquil environment. I would recommend Thirsty Falls for anyone who just needs to get away from it all!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie en uitsig

Oulike plekkie met ak die nodige geriewe! En pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Analene C - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analene C

Baie rustig en mooi uitsig

Het heerlik ontspan in rustige omgewing met mooi uitsig en skoon fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwODVhYWMyLWJkZjctNGJmMS1iNDZmLTk4N2QwYWRjOTYxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Portion 34 Wagenpadspruit Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8619 27.3656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem