Tholo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Welkom by Tholo Lodge in die Marico-vallei in die Ngaka Modiri Molema-distrik van Noordwes. Daar is groot beesplase in die omgewing en hier word ook met koring, mielies, tabak en sitrus geboer. 'n Fluoriet- en chromiet-myn is in die omgewing. Die toerisme-industrie is ook besig om te ontwikkel.

Tholo Lodge is 'n lieflike lodge met 'n bosveld-atmosfeer in die dorp. Al ons kamers is en suite en ons het 'n restaurant, maar gaste is ook welkom om hul eie etes voor te berei. Verder is daar 'n kontantkroeg en 'n grootskerm-TV (ideaal vir sport), 'n boma, veilige parkering en geslote-kringtelevisiekameras.

Die lodge is naby die hoofpad na Botswana en is ook naby die N4.

Let wel, daar vind tans konstruksie op die perseel plaas, maar al ons bestaan eenhede is steeds beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tholo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R468 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false