Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thompsons Bay Beach Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan 99, Shaka's Rock, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thompsons Bay Beach Cottage is 'n gesellige selfsorgeenheid op die eienaar se perseel en reg bo die gewilde Thompson's Bay se getypoel in Shaka's Rock, Ballito en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek omdat dit direkte toegang tot die strand bied.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en volledige DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n sonstoel, 'n tafel met sitplek en 'n Weber-braai. Verder is daar veilige parkeerplek, 'n privaat ingang en 'n swembad.

Die eiendom is net 'n kort entjie se ry vanaf winkelsentrums en 2 top-gehalte-gholflandgoedere.

Slaapplek

’n Bespreking by Thompsons Bay Beach Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Thompsons Bay Beach Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Oceanrylaan 99, Shaka's Rock, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thompsons Bay Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan 99, Shaka's Rock, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd649219ba7f105544e9ac18be2b4e336d7c6b2c0b6a2beb2a4f43da04c93ae2cafd6873de1675ae2d546e6731da5c0c987bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 99 Ocean Drive Shaka's Rock 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.5221538 31.2265293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem