Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thomson's Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Thomson's Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Preshnie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preshnie S
Gesin met klein kinders

Wonderful, enjoyable long weekend stay.

We had a wonderful time at Thomson's. Exceptionally friendly and attentive staff, without being overbearing, and they were so accommodating to my 4-year-old who treated this like home away from home. We thoroughly enjoyed our little getaway over the long weekend as we didn't have to drive far for entertainment and food. We were even treated to breakfast at Thomson's, so we had relaxed mornings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Gesin met klein kinders

Welkom en tuis.

Baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Helma S
Enkelreisiger

Die kamer was netjies en skoon, maar vir die prys het ek al beter ervaar.

Die kamer het 'n merkbare opgradering nodig (dit is baie "dated" om die Engelse woord te gebruik). Klein goedjies soos die kombers wat oud lyk en loodswaar is. Die bedkassie kort 'n verf en die bedlampie se plastiek is gekraak van ouderdom. Die kamer was koud en onpersoonlik. Ek moes gaan vra vir 'n haardroër die volgende oggend, want daar was nie een in die kamer nie. Kon ook nie die verwarmer gebruik nie, want daar was nie 'n "adapter" vir die tipe prop nie. Goedkoop koffie op die skinkbord. Ek sou dit nie waarde vir die prys noem wat ek betaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Dear Helma,

We note your detailed comments and thank you.

There are rooms which have been planned and budgeted to be re-vamped.
Covid has been vicious and has had the most absolutely negative impact on many businesses, especially the hospitality industry.
We remain aspirational in wanting to create a positive experience for guests and do mostly get it right, and apologise for your experience.

Point of interest, our Namibian guests enjoy both the Nescafe Classic and lots ask for Ricoffy. We find guests who are particular about their brand of coffee provide it for themselves.

We also have a very diverse profile of guests with different expectations and needs.

Have a good day.
Kind regards,
Lorna Thomson

Thomson's Accommodation
Lood S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaame ontvangs.

Ons was net in vir een aand en moes vroeg weer uitcheck a.g.v. ons vlugte. Ontvangs het vir ons 'n ontbytpakkie en koffie neergesit en uitcheck was baie maklik gereël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, friendly staff. Comfortable homely feel.

The only issue was the doubled-up parking in the garage. If people needed to leave early we were woken up to move cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Good morning Tracy,
Thank you so much for your kind words, we do want to apologise for the parking arrangements that might have inconvenienced you in any way.

Keep well and have an amazing festive season.
Thomson's Accommodation Team

Thomson's Accommodation
Deon V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Ontvangs personeel afwesig.

Baie netjies en veilig. Goeie ligging omrede ons by die hospitaal moes wees. Vriendelike staff, maar ontvangspersoneel afwesig. Sou ook lekker gewees het om 'n klein ontbyt (snacks) te kry in die oggende vir die tarief per nag wat gevra word. Julle kan daaraan dink om 'n kragopwekker aan te skaf tydens loadshedding. As die krag af is, is daar ook nie water toevoer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Good day Deon,

Thank you so much for taking the time to provide us with feedback on your stay with us, it is really appreciated.
We want to apologise if our staff seemed absent, that was not our intention.

We would also like to say that we were wrong to not mention that we offer breakfast at an extra charge as the room booked was a self-catering room.

With our guest bedrooms a basic breakfast is included in the rate.

Thank you once again for choosing to stay with us

Warm Regards,
Thomson's Accommodation Team

Thomson's Accommodation
Danelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danelle S
Gesin met tieners

Constantia disappointment.

The accommodation is dated and was a disappointing booking for a Constantia area. The photos show the room after a fresh paint and light carpets. It is not what we expected - carpets had horrible marks on it and the room needs paint and upgrade. Breakfast was included in the price. To our disappointment, we were told (in July 2022) that due to Covid there is no hot breakfast. I won't embarrass them by disclosing what their "cold breakfast" consisted of. Don't mislead guests- there are thousands of properties to choose from.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Hi Danelle

Thank you for your honest opinion about your stay with us, we do apologise for inconveniences that occurred.
We really hope that once we improve on all the aspects mentioned you will return to give us another chance to enjoy our establishment

Warm Regards
Thomson's Accommodation Team

Thomson's Accommodation
Shavonna S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavonna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place we have ever been.

The owners made us feel at home. we have never experienced such warmth at a guest house. The atmosphere is so peaceful. The breakfast was sufficient. It's not always when you are able to engage in such amazing conversations with the owners, but their transparency and words of wisdom really add value to your stay. We hope God always bless them in abundance. We will definitely choose their guesthouse again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle S
Gesin met tieners

Gasvry.

Het verblyf geniet, alles netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Good Morning Adele

Thank you for your amazing feedback!
We are happy that your stay was enjoyed with us.

Hoping to see you soon!

Warm Regards
Thomson's Accommodation Team

Thomson's Accommodation
Nandi D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nandi D
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens.

Parkering kan 'n probleem wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan B
Gesin met tieners

Lovely home - and really spacious accommodation.

Breakfast was included but only continental. Hot breakfast was not available without prior notice and would be charged for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thanyani M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thanyani M
Enkelreisiger

It was pleasant, home away from home.

Very quiet place, neat, accessible and feels like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

We trust you are well and warm.
Thank you so much for your fantastic response to your stay with us, we love making our guests feel at home.
Our motto "Homestay Hospitality".

Thomson's Accommodation
Jenny S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Enkelreisiger

I was made very welcome and felt appreciated while I was at Thomsons Accommodation.

I booked the budget room which although small contained everything I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Thank you so much for your amazing feedback, we are happy that you had a great stay and had what you needed.

Thomson's Accommodation
Michael J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Enkelreisiger

Most helpful and friendly. Even sponsored us with blitz and charcoal for our braai.

The accommodation was exactly as I saw it on the website.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die hulpvaardigste en vriendelikste. Selfs vir ons blitz en houtskool vir ons braai gegee.

Die verblyf was presies soos ek dit op die webwerf gesien het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Hi Michael,

Thank you for your amazing rating and feedback.
We appreciate you taking the time to speak about your experience. We love to assist to make each guest stay unique and comfortable.

Warm regards,
Thomson's Accommodation Team

Thomson's Accommodation
De Wet V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
De Wet V
Enkelreisiger

Baie vriendelik en netjies maar geen WiFi signal nie.

Probleem met WiFi konneksie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Good Morning De Wet

We are so happy that your stay was enjoyed, the room was neat and tidy and we are glad we provided great service.
We would like to apologise for the bad WiFi signal we will be working on how to improve that urgently.

Thank you
Shannon

Thomson's Accommodation
De Wet V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
De Wet V
Enkelreisiger

Baie vriendelik en netjies, maar geen WiFi signal nie.

As jy sê daar is WiFi, maak seker die sein is sterk genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Val M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Pleasant and welcoming, slept well and so close to the Medi Centre. Very welcoming and pleasant, did advertise breakfast, but it was not a full breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Good Day Val,

Thank you so much for your amazing feedback,
We are happy that you had a good night rest and we apologise for the breakfast, we have changed the content of our description.

Hope to see you soon.

Regards,

Thomson's Accommodation
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met vriende

Uitmuntend.

Vriendelik, professioneel, skoon en netjies en definitief waarde vir geld as 'n enkelreisiger. Ligging is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomson's Accommodation se terugvoer

Good Day Jeanette,

Thank you so much for your amazing feedback.
Hope to see soon.

Have a great day!

Regards,
Shannon

Thomson's Accommodation
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 2, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEBj7LBiOY9yGswzyBqCGD9imFyyzMCf3FUx2AjYqe77MZIU0C7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 2 Long Street The Vines, Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.027217250705 18.459869027138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem