Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Campsites

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 20 % off

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Elephant Root Luukse Tent
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Black Thorn 4 man-kamp (Swarthaak)
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Russet Bush Rustic (Kierieklapper) Tent 1
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Russet Bush Rustic (Kierieklapper) Tent 2
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Russet Bush Rustic (Kierieklapper) Tent 3
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Russet Bush Rustic (Kierieklapper) Tent 4
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Russet Bush Rustic (Kierieklapper) Tent 5
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Sekelbostent
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Koorsboomtent
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Umbrella Thorn-gesinstent (Haak en Steek)
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.
Wag-'n-bietjie-tentkamp
Tariewe is op 'n tentkamp-basis.

Weeksdagaanbod!*

*Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 2 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Naweekaanbod!*

*Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Spesiale Aanbod!*

*Ontvang 'n gratis wildsrit vir 'n ouma of oupa (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Sep 2019 tot 8 Sep 2019.

Belasting en Ekstras
Sleuteldeposito: R200
- Breekskadefooi: R1000.

- Let asseblief daarop dat die bewaringsfooi, permitte en wildritte nie ingesluit is in kwotasies wat gegee word nie, slegs verblyf.
Bewaringsfooi: Besoekers aan die Wildreservaat moet die eenmalige bewaringsfooi van R40 per volwassene en R25 per kind (tussen die ouderdom van 2-12) betaal by die aankoop van 'n permit.

- Self-rypermitte:
- Enkeldagpermitte: R250 per voertuig, met tot tien gaste in die voertuig.
Twee-of-drie-dagpermit-pakkette is ook beskikbaar teen onderskeidelik R380.00 of R450.00.

-Wildritte is beskikbaar vir gaste teen R200 per persoon vir Thorn Tree Bush Camp gaste.

Geen dagbesoekers.
Geen geraas word toegelaat nie.
Kan gedurende die week op aanvraag bedien word, 'n fooi sal van toepassing wees, geen diens oor naweke nie.

Daar is 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte tydens naweke en 3 nagte tydens langnaweke.

- Ongelukkig is daar geen TV nie.

- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R250.

- Neem asb. kennis:
- Lang naweke minimum verblyf van 3 of 4 nagte
Minimum-verblyftydperk oor normale naweke is 2 nagte.
- Kinders onder 3 word nie op die wildritvoertuig toegelaat nie - vir hul eie veiligheid.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps And Campsites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 035 R828 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za