LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Gastehuis in Melodie

Three Oaks and an Aloe



  • 57 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R514 Cableway Road, Melodie, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aan die voorheuwels van die pragtige Magaliesberge wag 'n luukse en elegante toevlugsoord op jou. Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel bied gaste 'n rustige wegkomkans, met fantastiese diens en pragtige geriewe.

Three Oaks and an Aloe Boutiqe Hotel het 17 luukse, goed ingerigte en ruim kamers. Elke kamer het sy eie tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV, kroegie, privaat balkon met uitsigte oor die tuin en die Hartbeespoortdam, asook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die kamers is perfek vir 'n romantiese wegbreek, met opsionele ekstras soos die kamer wat romanties voorberei word en privaat etes; of vir 'n sakereisiger met min tyd word gratis internet, laat inkloktye en vroeë ontbyt voorsien.

Ons volledig toegeruste konferensiesaal bied sakelui 'n ruskans van hul alledaagse roetine. Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel is net 45 minute se ry van Pretoria en Johannesburg af en is perfek geleë vir 'n vergadering of 'n spanbousessie. Die konferensiesaal kan 100 afgevaardigdes akkommodeer of kan in 2 kleiner venues verdeel word.

Dis nie net ons goeie diens en geriewe wat ons van ander instansies onderskei nie, maar ook ons heerlike kos. Ons sjef berei heerlike maaltye voor en is baie trots op sy werk - die bewyse is in die gehalte van die kos. Gaste van buite is meer as welkom om by ons aan te sluit vir ontbyt, middag- of aandete, maar moet vooraf bespreek.

Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel is 'n 4-ster-gegradeerde instansie en spog ook met groot tuine, 'n elegante eetkamer, 'n groot swembad met sonstoele en sambrele, asook 'n volledige gelisensieerde kroeg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel

Kamers

Oak Suite
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suites is smaakvol ingerig en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, kroegie, platskerm-TV, lugversorging en 'n balkon/patio wat uitkyk oor die water, berge en tuine. Die een kamer bied toegang tot die swembad met die pragtige Magaliesberge in die agtergrond. Die eenrigting-glasvensters verseker privaatheid vir die gaste. Die ander kamers bied toegang tot 'n balkon met uitsigte op die berge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luxury Oak Suite
Vanaf
Vanaf R3 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suites is ruim en smaakvol ingerig op die grondvloer. Die suites beskik elkeen oor 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegie, 'n platskerm-TV, lugversorging en 'n patio/balkon met uitsigte oor die water, die berge en die tuine. Die kamers het ook 'n driekwartbed vir kinders of nog 'n volwassene.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Garden Villa
Vanaf
Vanaf R4 490
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié villa is ruim en ideaal vir gesinne. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, sowel as 'n tweede, kleiner slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n bad. Vir kinders is die ekstra slaapbank in die sitkamerarea ideaal. Die villa het 'n mikrogolfoond, yskas en privaat patio.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Aloe Suites
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite is ruim en smaakvol ingerig. Dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, 'n spa-bad met 'n lieflike uitsig oor die Hartbeespoortdam en omliggende berge, tee- en koffiemaakgeriewe, kroegie, platskerm-TV, lugversorging en 'n balkon wat uitkyk oor die water, berge en tuine.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Ons sal beslis weer hier gaan bly in die toekoms. Die personeel was baie vriendelik en alles was baie netjies en skoon. Pragtige akkommodasie. WiFi sein nie baie goed by familie kamers nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igmare F
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties. Beste keuse ooit! Vriendelike diens, geurige kos. Fantastiese atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Business traveller delight. Great for business travel and dinner amongst colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Umashnee C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Relaxing, very enjoyable. We enjoyed our stay. The staff were very friendly and helpful. The food, especially the supper, was really good. The massage at the spa was great! The only thing I didn't like was that the door to the toilet, which was more a cupboard door rather than a room door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hospitality was the best. The food, the staff and the room were just excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Moet asb. nie gaan bad nie. Ons het 'n reuseskok gekry toe ons uitvind die water is nie uit die borrelbad se pype getap nie. Een oomblik wil jy bad, dan ruik jy soos riool en moet gaan stort en vergeet van 'n gesellige bad saam met vroulief.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ullricke V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2017

Rustig en stil. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Swembad was skoon en groot en daar is genoeg koelte om te lê en te ontspan. Die kabelweg is oorkant die pad en dit was lekker om daar ook 'n draai te maak. Ontbyt was fantasties en baie vars. Personeel was baie vriendelik en kamers was ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan Pieter V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

Lekker naweek. Net 'n groot dankie aan die personeel wat die naweek so spesiaal gemaak het. Ek en my vrou het als geniet en geen probleme sal aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2015

Dit was uit die boonste rakke. Weereens het LekkeSlaap aan my bewys dat hulle net die beste vir hul kliënte aanbied. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Three Oaks and an Aloe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00
Oak Suite
B&B
Luxury Oak Suite
B&B
Garden Villa
B&B
Aloe Suites
B&B

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R514 Cableway Road, Melodie, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • 57 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MTY3OTYxLTViNTYtNGJjZi05YjQwLWVkMGE1N2JjOTI0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 R514 Cableway Road Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723136486051 27.885343669975