Threebees Guesthouse
Beskrywing
Threebees Guesthouse is in die noordelike gedeelte van Pretoria geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sake- en vakansiereisigers.
Verblyf word gebied in Standaard Kamers, Selfsorg-eenhede en die Wittebroodsuite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. Die woonstelle het elk 'n toegeruste kombuis en 'n sitkamer.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area, 'n verhitte swembad, vermaakarea en 'n tuin in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en word 24 uur per dag gemonitor deur middel van kameras.
Threebees Guesthouse is ideaal naby die Kolonnade-winkelsentrum, verskeie restaurante, Big Sky Academy en trouvenues geleë.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Rolstoelvriendelik
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Threebees Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |