+19

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adaleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Incredible. This place is incredible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Absoluut uitstekende verblyf! Van die oomblik wat ons aankom tot met ons vertrek was alles perfek. Die plek is pragtig, skoon, gemaklik en toegerus met alles wat ’n mens nodig het. Elke detail is duidelik met sorg en aandag bestuur, en dit het ons verblyf besonder aangenaam gemaak. As ek meer as 100% kon gee, sou ek met graagte 110% gegee het! Ek kan hierdie verblyf sonder enige huiwering aanbeveel en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Baie dankie Suzanne! Ek waardeer dat julle ThulaHuys gekies het, en baie bly julle het dit geniet. Hoop julle maak dit weer terug!

Estee V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Verwagtinge oortref! Ons beveel ThulaHuys vir enige gesin aan. Ligging is uitstekend. Ons kon die dorpie platstap, maar was ver genoeg van die hoofpad af vir stilte en rustigheid. Eenheid is uitstekend ingerig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Dankie Estee dat julle ThulaHuys gekies het en die mooi terugvoer! Johan

Anina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Very pleasant. We had an amazing stay, the indoor fireplace and braai was perfect for the very cold weather we experienced. The kids are aged 11 and loved the loft room. Everyone enjoyed the stay. Will definitely book our next Dullstroom stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Thank you Anina for your kind review! Hope to see you again... Johan

Zonica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Perfekte knus wegbreek in die hartjie van Dullstroom! Ons het ons tyd by ThulaHuys ongelooflik baie geniet! Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het en was heerlik knus – perfek vir die koue Dullstroom-weer. Die huis is pragtig ingerig en laat jou sommer dadelik tuis voel. Die ligging is ideaal. Ons kon sommer stap vir 'n koffie by Seattle, iets lekkers by Baker Boys gaan kry, en daar is baie restaurante naby om van te kies. Die groot tuin was 'n hoogtepunt vir ons hondjies. Hulle het die lekkerste tyd gehad om tussen die boomblare te speel en die blare te jaag soos die wind hulle rondwaai. Ons sal beslis weer teruggaan en kan ThulaHuys met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons kan nou al nie wag vir ons volgende kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Baie dankie Zonika vir die mooi resensie! Baie goed om te hoor julle het die tyd daar geniet. Hoop om julle weer te verwelkom!

Anneri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

A must stay! Absolutely amazing stay! Great location, wonderful house, excellent facilities! It is cozy and just perfect! Highly recommend this little gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Thank you, Anneri! Your review is much appreciated, and I'm very happy to hear you enjoyed the house! Johan

Annali M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

ThulaHuys was voorwaar alles wat ons verwag het, kan dit vir seker aanbeveel! Ons verblyf was 1ste klas, baie gerieflik en het alles tot ons beskikking gehad wat nodig was om ons wegbreek baie spesiaal te maak. Ons sal vir seker weer by ThulaHuys bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Baie dankie, Annali. Waardeer dat julle ThulaHuys gekies het en dankie vir die terugvoer! Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Johan

Danelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Warm, rustig en kosbaar. Fantastiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Dankie Danelle! Waardeer julle terugvoer. groete, Johan

Carmen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

What a lovely stay in town! What a lovely stay with all amenities you might need. Our salt, pepper, and oil stayed in our bag; it's so nice to have everything you need! Our dogs loved the yard, and walks with them to all the pet-friendly restaurants were so easy from the accommodation! Thoughtful decor and the fireplace were lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Thank you, Carmen. I'm really happy that you enjoyed your stay, and thank you for choosing us. Johan

Dilaksha S
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Memorable Stay. We had a memorable & cosy stay at ThulaHuys. The home was very warm and inviting. They catered to all one would need on a weekend away, including delicious rusks, hot chocolate and fabulous filter coffee to start your day. . The yard is fully fenced so our furbabies could safely enjoy the garden. I cant wait to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ThulaHuys
Thank you Dilaksha, I'm happy that you enjoyed your stay and thank you for choosing ThulaHuys! Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner Ligwalagwala and Thula Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b3662ff03f438a55b50952055bb4ef04e43d03a14236c559e03e56e0a49cebd9cb840ce294fd9cfca43df11550180e1fc69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Corner Ligwalagwala and Thula Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420101452098 30.106940629114

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang