ThulaHuys
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat voor bespreking en die eiendom is omhein.
Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op aanvraag teen 'n bykomende fooi.
Brandhout word gratis voorsien, maar indien bykomende brandhout benodig word, kontak asseblief die eiendomsbestuurder om te reël.
Die slim-TV kan stroom, maar gaste moet hul eie rekeningbesonderhede invoer.
Die eiendom is van die elektrisiteitsnetwerk af en word op sonkrag- en batterykrag aangedryf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Ligwalagwala and Thula Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang