Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thwane Bush Camp

Tentekamp
Nguni 1, 2, 3, 4, 5 of 6
Vanaf R780
R780 R702
per eenheid
Beskrywing

Dié kamp is 'n entjie van die ander kampe af in die bosveld geleë. Daar is 6 safaritente met slaapplek vir 2 gaste elk. Dit is ideaal vir paartjies of enkelpersone op soek na 'n rustige naweek of langer wegbreek. Elke tent het 'n dubbelbed met linne, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié tente het nie elektrisiteit nie. Die warmwatersilinders in die badkamers werk met gas, en lig word deur LED-lanterns verskaf. Die gemeenskaplike selfsorg-lapa het elektriese ligte en 'n yskas-vrieskas. Van die eenhede het hul eie braaiplekke.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Eienaars kan reël dat honde hulle vergesel. Slegs klein honde word toegelaat en geen katte nie. Nie meer as 2 honde per paartjie word toegelaat nie en gaste moet beddegoed vir hul troeteldiere voorsien en moet goed opgelei wees.
Die swembad is nie omhein nie en volwassenes moet minderjariges vergesel.
Daar is 'n grondpad wat 8 km lank is wat na die kamp lei. Net 5,1 km van die 8 km is plaaspad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte moet asb. stadig ry. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word verkies en aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Suite
Vanaf R960
R960 R864
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Selfsorg-grasdakhuis wat weg van die hoofkamp is, in 'n privaat en rustige bosveld omgewing. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuisie is met 'n stoof, yskas en mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Eienaars kan reël dat honde hulle vergesel. Slegs klein honde word toegelaat en geen katte nie. Nie meer as 2 honde per paartjie word toegelaat nie en gaste moet beddegoed vir hul troeteldiere voorsien en moet goed opgelei wees.
Die swembad is nie omhein nie en volwassenes moet minderjariges vergesel.
Daar is 'n grondpad wat 8 km lank is wat na die kamp lei. Net 5,1 km van die 8 km is plaaspad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte moet asb. stadig ry. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word verkies en aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooikat 3, 4, 5 en 6
Vanaf R1 185
R1 185 R1 067
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede bied slaapplek aan 4 gaste en het 4 tente met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Eienaars kan reël dat honde hulle vergesel. Slegs klein honde word toegelaat en geen katte nie. Nie meer as 2 honde per paartjie word toegelaat nie en gaste moet beddegoed vir hul troeteldiere voorsien en moet goed opgelei wees.
Die swembad is nie omhein nie en volwassenes moet minderjariges vergesel.
Daar is 'n grondpad wat 8 km lank is wat na die kamp lei. Net 5,1 km van die 8 km is plaaspad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte moet asb. stadig ry. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word verkies en aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wag 'n Bietjie Kamp
Vanaf R1 185
R1 185 R1 067
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamp is geskik vir kleiner groepe van tot 12 gaste. Daar is 3 safaritente met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke tent het 4 enkelbeddens met linne, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. In die middel is 'n lapa en boma met basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas en braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Eienaars kan reël dat honde hulle vergesel. Slegs klein honde word toegelaat en geen katte nie. Nie meer as 2 honde per paartjie word toegelaat nie en gaste moet beddegoed vir hul troeteldiere voorsien en moet goed opgelei wees.
Die swembad is nie omhein nie en volwassenes moet minderjariges vergesel.
Daar is 'n grondpad wat 8 km lank is wat na die kamp lei. Net 5,1 km van die 8 km is plaaspad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte moet asb. stadig ry. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word verkies en aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooikat 1, 2 of 9 (selfsorg vir 'n klein gesin)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede bied elk slaapplek aan 4 gaste en het 3 tente met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n kombuisie en buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Eienaars kan reël dat honde hulle vergesel. Slegs klein honde word toegelaat en geen katte nie. Nie meer as 2 honde per paartjie word toegelaat nie en gaste moet beddegoed vir hul troeteldiere voorsien en moet goed opgelei wees.
Die swembad is nie omhein nie en volwassenes moet minderjariges vergesel.
Daar is 'n grondpad wat 8 km lank is wat na die kamp lei. Net 5,1 km van die 8 km is plaaspad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte moet asb. stadig ry. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word verkies en aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenkampsberg Plaas, Parys-distrik, 25 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aff000a64a2272349b9384eaac0f7aeaa59c66ab7909523d5b7c4809322bc5a5adba8b80a7e9e1ddd620dcce32f4d5ccc1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Farm Steenkampsberg Parys District 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.920788814729 27.294837926918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem