Thyme Inn on Greenway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thyme Inn on Greenway bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n vakansie-oord buite die dorpie Witrivier. Gaste het toegang tot die oord se geriewe wat 'n swembad, kinder-speelarea, kroeg en restaurant insluit.

Die verblyd word in 8 en suite-gsatekamers gebied. Dit is ideaal vir vriende en familie omdat dit naby mekaar geleë is. Die gastekamers kan ook individueel bespreek word. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water, lugversorging en WiFi in. Die kamers het elk 'n klein stoep.

Witrivier is naby verskeie doendinge en besienswaardighede, soos die Panoramaroete en die Krugerwildtuin. Die Witrivier Gholfklub is 1,5 km vanaf die oord en daar is baie stap- en fietsroetes in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Speletjieskamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thyme Inn On Greenway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za