- 14 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Pikkewyn Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Thyme Spent is in die kusdorp Bloubergstrand. Dit is 'n bekoorlike gastehuis wat ideaal is vir gaste op soek na 'n rustige wegbreekplek net 1,5 km vanaf die strand.
Die gastehuis bied verblyf aan in 'n dakwoonstel, ateljeewoonstel, tuinwoonstel en 3 en suite-slaapkamers met gemeenskaplike geriewe. Slegs gaste in die Klassieke Koningin- en Superieure Koningkamers het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en sitareas.
Die lowerryke tuin is perfek vir ontspanning en gaste het toegang tot 'n dek, vuurput, tuin en swembadarea.
Daar is winkelsentrums en restaurante in die omgewing en aktiwiteite sluit swem, branderplankry en bromponie-verhuring in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Deborah Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 60 Pikkewyn Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Thyme Spent het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Pikkewyn Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang