LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N2, The Tides 19, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Geleë in Plettenbergbaai, is Tidal Retreat 'n mini-paradys wat paartjies, gesinne en enkelreisigers 'n ontspannende wegbreek op die Tuinroete bied, en is slegs 150 m van die privaat strand by die Keurboomsrivier-lagune af.

Die gastehuis bied kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die lieflike kamers is gemeubileer met koningingrootte-beddens, of koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Vir gerief word linne, badhanddoeke en toiletware soos sjampoe, opknapper en seep voorsien.

Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige van die bekoorlike kamers maak oop na 'n patio en klein tuin waar gaste kan ontspan. Alle kamers het 'n TV met Netflix, terwyl DStv in geselekteerde kamers beskikbaar is.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het, die uitsig oor die tuin deur die groot vensters geniet, of net voor die knus kaggel ontspan. Gaste kan ook versnaperinge en drankies by die kroeg koop.

Tidal Retreat is binne 5 km van verskeie gewilde restaurante geleë, en Plettenbergbaai bied verskeie aktiwiteite, wat wissel van wyntoere, stap, perdryroetes, walvis- en dolfynkyk, seekajakvaart en reksprong by Bloukrans-brug. Gaste kan ook die Bird of Prey Rehabilitation and Awareness Centre, Birds of Eden, Noah's Park & Wolf Sanctuary, en meer besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Off the N2, The Tides 19, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tidal Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Off the N2, The Tides 19, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71f6e575796becd077a4ec98de474a9fa4d6cb6e966b1747e9250a4da579a0b6fbc25dafda10f1f0b3344163b6d3cef35e3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Off the N2 The Tides 19 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.033785284457 23.380953472214