4 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Tides End Street, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tides End 20 is in die kusdorpie Knysna, en is 'n gerieflike tripelverdiepinghuis met 'n pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping bied 'n uitsig oor die strandmeer, en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea op die middelste verdieping het gemaklike sitplek, 'n TV, eetarea en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die eetarea bied toegang tot die agterstoep met 'n tuin-uitsig. Daar is ook braaigeriewe, en gaste kan die strandmeer-uitsigte vanaf die voorstoep bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan plaaslike restaurante, en nabygeleë besienswaardighede verken, en bootvaarte op die pragtige Knysna-strandmeer geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 20 Tides End Street, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Tides End 20 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Tides End Street, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang