LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53
B&B in Gonubie

Tidewaters River Lodge

  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Tidewaters Drive, Gonubie, East Londen, 5257, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tidewaters River Lodge is langs die Gonubierivier in Gonubie geleë en dit is waarlik 'n voël- en natuurliefhebber se paradys. Die lodge fokus spesifiek op die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Dit is 'n plek waar gaste kan ontspan en hulle verlustig in die veilige, pragtige en rustige omgewing.

Die lodge het 6 kamers. Geriewe in die kamers sluit in: tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, 'n privaat ingang, daaglikse skoonmaakdiens, faksgeriewe, gratis WiFi, beddegoed en handdoeke. Gaste kan kies tussen B&B- en selfsorgopsies. Die lodge het ook 'n sonkrag-rugsteunkragstelsel vir enige kragonderbrekings.

Die lodge het 'n swembad en braaigeriewe en 'n boma waar 'n mens lekker kan braai of net langs die vuurtjie ontspan. Kajakke is ook te huur aangesien die lodge reg langs die rustige rivier geleë is en daar is kabeljou en knorders om te vang. Ons bied bootritte en lughawependeldienste is beskikbaar.

'n Gesonde Kontinentale- of volledige Engelse ontbyt word daagliks tussen 07:00 en 10:00 bedien. Aandetes is beskikbaar op versoek. Daar is ook veilige parkeerplek van die straat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Kinderoppasdiens
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens

Kamers

Double Room White
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat ingang en 'n dek voor die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Double Room Green
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat ingang en 'n dek voor die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luxury King Purple
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat ingang en 'n dek voor die kamer.

Luxury King Blue

Family Unit Boma
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 dubbelbeddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n slaapbank, sitkamer en 'n kombuis. Daar is ook 'n privaat ingang en 'n dek voor die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Family Unit Upperdeck
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-kamer het slaapplek vir 4 gaste en het 2 dubbelbeddens, 'n slaapbank, 'n sitkamer en kombuis. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n dek voor die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Altan U
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige pet-friendly plekkie! Wat 'n fantastiese plekkie. Ons het heerlik gebly en ons gasheer was baie vriendelik. Ons kom beslis weer.
Jul 2026
Deon S
5.0
Excellent. My stay was great. The host was exceptional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en onspannend. 'n Goeie plek vir 'n nag se rus na 'n lang pad. Ons het baie lekker gebly - reg op die oewer van die Gonubie River.
Des 2025
Wynand K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Excellent breakfast. Wonderful spot. Oh wow! What a wonderful place. We stayed over for a couple of days and it was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Deon S
Saam met vriende
5.0
Baie baie lekker. Baie lekker gebly, die dame in ontvangs was ongelooflik en die ontbyt was ook baie lekker voorberei.
Aug 2025

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Altan U
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Pragtige pet-friendly plekkie! Wat 'n fantastiese plekkie. Ons het heerlik gebly en ons gasheer was baie vriendelik. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag
5.0
Jul 2026

Excellent. My stay was great. The host was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en onspannend. 'n Goeie plek vir 'n nag se rus na 'n lang pad. Ons het baie lekker gebly - reg op die oewer van die Gonubie River.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent service. Excellent breakfast. Wonderful spot. Oh wow! What a wonderful place. We stayed over for a couple of days and it was just wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie baie lekker. Baie lekker gebly, die dame in ontvangs was ongelooflik en die ontbyt was ook baie lekker voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Uitstekend. Ja, baie lekker. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Q P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastic! Would highly recommend. What a fantastic location, right next to the Ganobie River. The manager was very welcoming and showed us to our room. We only stayed for one night but wish we had more time. The brekkie was a nice start to our day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Relaxing Wonderful staff, suberb breakfast, beautiful ambience, gardens are well kept. We had a very relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Aangenaam verras, baie goeie diens. Die heerlikste ontbyt. Ek kom beslis weer! Aangenaam verras! Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Tidewaters River Lodge
Baie dankie. Waardeer die terugvoer. Tot volgende keer. Groete.

Carla S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie rustig. Ja, baie stil en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Tidewaters River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Tidewaters Drive, Gonubie, East Londen, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ZGNkNzQyLTA2M2QtNDk4ZS05NTA4LWIxMzgwNWY1MDg3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 1 Tidewaters Drive Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.93444241991 28.011341392994
Soek in 'n groter streek