Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiffany's Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Tiffany's Beach House is 'n lieflike, ou strandfrontkothuis in Salt Rock. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n groot familie wat op soek is na vakansieverblyf.

Die kothuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 11 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n kot. Gaste deel 2 badkamers elk met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n diepvrieskas en 2 yskaste in die opwaskamer. Die etenstafel met 11 stoele het 'n see-uitsig. Die ruim leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n kroeg en yskassie, groot vensters wat 'n see-uitsig bied en glasdeure wat na 'n stoep met buitesitplek lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n swembad en braai-area in die oop binnehof met sonstoele is ook beskikbaar. Daar is 'n getypoel vir kinders net 'n kort entjie se stap van die eenheid af. Gaste kan ook visvang, snorkel, spiesvisvang, branderplankry, swem, vlieërplankry en roeiplankry in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Tiffany's Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Tiffany's Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tiffany's Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c8c0c450f4055828c47fa044fcad6027c76c1d39bc4be16647ef941d334c649876404ef1057d7f202de2ab46a67c8addfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 14 Hewitt Rd Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.500099067076 31.241204845937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem