Tilly's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tilly's Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Nelspruit geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede.

Die kothuis het lugversorging en is volledig gemeubileer. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ander toebehore. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Daar is 2 rusbanke vir 2 kinders om op te slaap en daar is 'n TV met volledige DStv. Die stoep buite het 'n braai-area vir gaste en daar is 'n swembad waarin gaste kan afkoel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en Tilly's Cottage is naby winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Nelspruit is die ideale plek vanwaar gaste die omliggende wildplase, natuurreservate en geskiedkundige besienswaardighede kan verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Tilly's Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tilly's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za