Time Out
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Laantie L - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou. Netjies. Als wat nodig is.
Time Out se terugvoer
Aangename gas kan haar verseker aanbeveel. Ai jammer om te hoor die afvoerpyp het jou gepla. Sy wegvloei val is bietjie min, wasbak en die res werk honderd persent.
Sanet B - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike eienaars.
Time Out se terugvoer
Maklike gaste, kommunikeer goed en baie netjies, laat alles perfek. Kan hulle met groot gemak aanbeveel.
Jeanette P - Mei 2022
Algehele gradering
What a cozy and comfortable stay.
Time Out se terugvoer
Thank you for supporting Time Out.
Hugh S - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strubenstraat 4, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
- Geen kinders onder 12