LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+45

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Salomé S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Baie aangename verblyf. Heerlike, rustige omgewing, naby aan alles. Veilig, super skoon met alles wat jy nodig het. Baie aangename, hulpvaardige eienaar. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie vir 'n goeie resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete daar.

Ryno C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Netjies, skoon, oulik en veilig. Die eenheid is baie netjies en goed ingerig. Dis in 'n baie veilige woonbuurt. Ons is vriendelik ontvang. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer oorweeg om daar oor te bly. Ek sal dalk net wil hê daar moet 'n verwarmer in die eenheid wees, want dit kan nogals koud raak binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Julle is altyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Morne.

Monique D
1 nag
5.0
Jun 2026

Wonderful. Excellent and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Thank you so much, Monique. We aim to please. Have a great day further.

Riaan E
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Uiters netjies en goed toegerus. Eenheid baie netjies en goed toegerus. Lanklaas so netjiese gastehuis beleef. Ontvangs was baie goed. Al negatiewe punt is dat ons 3 persone was, maar daar was slegs 2 sakkies koffie en geen suiker, wel versoeter. Al hoekom ek dit noem, is sodat toekomstige gaste net daarvoor voorsiening kan maak. Ek sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Hi Riaan, ons is trots op die goeie tye. Ons sal julle hopelik gou weer sien. Groete, Timoak

Leonie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig. Baie lekker gebly. Netjies en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie dat julle ons gekies het, Leonie. Dit was 'n plesier om julle oor te hê. Veilig wees. Groete, Timoak

Henk N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Verblyf was netjies, skoon en geleë in 'n lekker stil gebied. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê.

Henna N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Hierdie selfsorg is 'n moet om in oor te bly. 'n Baie aangename en netjiese selfsorg eenheid. Ons het dit baie geniet om by Timoak oor te bly. Tinus was 'n baie aangename gasheer. Ons sal 100 persent weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer.

Wynand N
1 nag
5.0
Okt 2025

In en uit. Die plek is netjies en groot genoeg. Lekker DStv vir die rugby laataand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie.

Fasti B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekend! Netjies en modern. Ons verblyf was fantasties! Kommunikasie met die gasheer was uitstekend. Moderne en netjiese plek. Foto's op die webtuiste is 100% akkuraat. Plek het alles wat 'n mens nodig het. Timoak sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie, Fasti. Jou resensie is ons trots! Groete, Morne

Charles J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie netjies, bekostigbaar en gerieflik! Baie netjiese en gerieflike plek, wat baie goed toegerus is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Dankie Charles. Ons gaste maak alles die moeite werd! Lekker dag verder.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

27 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6003, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245a0642bbbc9b19b9713869640d81940693f13ab804989820498e3343eaa9b50e5cd9e84144d7b12148129b7c22ac262c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 53 5 1 5 27 Wonderboom Crescent Wavecrest 6003 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01675033036 24.921078682209