Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet met aankoms 'n vrywaringsvorm onderteken.
Gaste gebruik die plonspoel op eie risiko.
Gaste moet hul eie swehanddoeke saambring.
Enige teenstrydighede moet binne 24 uur gerapporteer word.
Gaste is verantwoordelik vir enige verlies of skade.
'n Weeklikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste vir verblyf van 1 week of langer beskikbaar.
Gaste is verantwoordelik vir die nethied van hul verblyf.
Moenie oor natuurlewe-waarskuwings bekommerd wees nie, want hulle is 'n integrale deel van die Afrika-boservaring, maar wees versigtig en respekteer die natuur.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 31, Umfula Estate, Hippo Pools, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang