LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Todd's Camp | LekkeSlaap
+14

Todd's Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Site 14, Qolora By Sea, 6900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Todd's Camp is 'n basiese en rustieke selfsorg-vissermanskothuis in die dorpie Qolora By Sea aan die Wildekus.

Verblyf word aan 10 gaste gebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10. Daar is 'n beskutte stoep met banke en 'n addisionele dubbelbed.

Slaapplek

’n Bespreking by Todd's Camp sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Site 14, Qolora By Sea, 6900, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amathole-distrik Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Site 14, Qolora By Sea, 6900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28dd2c77d67ac5547a09ff7350db3f4dbaea6588e29c66a98cfdf244b085a541cc98b46024787565ee35681bd8cb81679e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 10) Site 14 Qolora By Sea 6900 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 11:00 -32.637191796986 28.427123320951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!