Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toekoms Farm Self-catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elre V
Saam met vriende

Gerieflik, verwelkomende lekker plaashuis atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, die huis het 'n heerlike plaas atmosfeer. Binnebraai was 'n wenner goed gedien as kaggel teen die koue. Beddegoed heerlik knus. Vriendelike gasvrou, vinnige reaksie op vrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming farm house stay.

Wow! This place is spacious, beautiful wooden floors with lots of character and old world charm. Hostess was very attentive, very helpful and nothing was too much. Communication and correspondence throughout the booking process was great. Loved our stay. Wish we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you for the lovely feedback and generous rating you gave us. It was an absolute pleasure hosting you and hopefully we will see you again soon!

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Amorette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorette V
Saam met vriende

Baie gasvrye gasvrou - sal beslis weer daar bespreek.

Alles was netjies en foto's nie misleidend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K
Saam met vriende

Netjies, goed toegerus en uitstekende diens.

Ons was 'n groep vriende wat Toekoms Farm Self-catering Accommodation as basis gebruik het vir ons blommekyk-toertjie. Anette se diens was uitstekend. Die verblyf was uitstekend en so ook die fasiliteite. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Hannes, wat n voorreg om julle te kon huisves en om sulke terugvoer te ontvang! Dankie vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Hopelik sien ons julle weer in die afsienbare toekoms.

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Stephan M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M
Gesin met klein kinders

Ideale stop op pad na Kgalagadi.

Baie netjiese en ruim huis wat smaakvol uitgerus is naby aan die teerpad. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Stephan! Dis heerlik om goeie terugvoer te ontvang en julle is meer as welkom om weer in die afsienbare toekoms te oornag op toekoms!

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Attie A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Baie netjies, mooi omgewing, pragtige plaas en gasvrye mense.

Net een aand oorgebly maar sal terugkeer vir 'n naweek. Baie mooi ou, stylvolle plaashuis met houtvloere. Mooi netjiese plaaswerf en lekker braaiplek. Baie gasvrye mense en ons het die verblyf baie geniet. Maklik om te kry van hoofpad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adv V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv V
Saam met vriende

Goed toegeruste plaashuis. Rustig.

Baie netjies. Alles was in plek en gereed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christilde P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christilde P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beter waarde vir geld bied as 'n groter groep die plaashuis gebruik.

Ons was slegs 3 mense. Was baie lekker! Heerlike plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debré O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debré O
Besigheidsreis

Maklike kommunikasie en absolute gasvryheid.

Anette het ons dadelik welkom laat voel. Daar was selfs reeds 'n kaggel aan die gang toe ons in die huis instap. Jammer ons kon nie langer bly en die omgewing inneem nie. Sal Toekoms Plaas vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Debré, dankie vir die 5-uit-5 terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang in die afsienbare toekoms op Toekoms. Veilige reise.

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Chandre W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable in a beautiful area.

Lovely old farmhouse with wooden floors in the heart of Namaqua flower country. We only stayed one night but definitely a good place for longer stays on a working farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delmé H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmé H
Gesin met tieners

Ruim, rustige plaas atmosfeer.

Vriendelike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was voorwaar 'n voorreg om julle te akkommodeer. Ons hoop van harte ons sien julle weer in die afsienbare toekoms.
Anette

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Dina - Marie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P
Saam met vriende

Wat 'n heerlike rustige skoon en netjiese plek ! Sal beslis weer daarvan gebruik maak .

Ons het die grote huis vir onsself gehad , en kon heerlik privaat met ou vriende daar ontspan . Prakties ingerig - netjies en Keurig .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlike kuier op die skaapplaas. Kan dit sterk aanbeveel.

Ons het heerlik gestap en baie rustig geslaap. Die hele huis was tot ons beskikking, stil en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meiring D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meiring D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en gasvryheid. Alles wat mens nodig het.

Hartlike ontvangs. Plaasatmosfeer. Veilig en geen loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic farm cottage retreat

Lovely farm cottage, off the grid with most hospitable hosts. Small touches such as rusks and muesli for breakfast a bonus. Bed in our room most comfortable and whole cottage highest Cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you for the lovely feedback. We do add small touches as you mentioned and thank you for alluding to this.
You are most welcome to come and visit again.

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Andri D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri D
Saam met vriende

Heerlike plaasverblyf vir 'n groep vriende.

Toekoms is 'n heerlike groot huis vir 'n groep vriende. Alles wat nodig is word voorsien, selfs eiers en melk. Ons het heerlik gebraai. Ek sal Toekoms beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nj P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nj P
Saam met vriende

Sal dit vir enige iemand aanraai.

Baie gasvry. Uitstekende verblyf vir groter groepe. Julle sal my definitief weer daar sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona C
Besigheidsreis

Friendly, great farm accommodation, quiet and peaceful!

Lovely stay thank you, Ita and Anette made it so comfortable and easy, from the moment I booked, more than expected communication before and after departure, extremely friendly and happy environment. Unfortunately I arrived quite late and in the dark, therefor next time I will make sure to arrive earlier and enjoy the fresh farm air and beautiful surroundings.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, goeie plaasverblyf, stil en rustig!

Lieflike verblyf, dankie Ita en Anette wat dit so gerieflik en maklik gemaak het vandat ek bespreek het. Meer as genoeg kommunikasie voor en na vertrek, baie vriendelik en lekker omgewing. Ongelukkig het ek laat in die donker arriveer en ek sal volgende keer vroeër opdaag om die vars plaaslug en mooi omgewing te waardeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Eienaar baie vriendelik.

Alles was baie skoon en netjies. Rustige omgewing vir uitspan. Maklik gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit ter harte.
Ons het nog net die gaafste mense ontvang, en is baie dankbaar daarvoor.
Ons hoop ons sien julle weer in die afsienbare toekoms, op Toekoms.
Ita van Niekerk

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Pieter R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en netjies.

Baie goeie ontvangs. Skoon netjiese verblyf. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Pieter, ons waardeer almal se terugvoer opreg.

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Franzette K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franzette K
Saam met vriende

Rustige plaas uitspanplek.

Ons het baie tuis gevoel op die plaas, en die pragtige ou huis was keurig versier met al die noodsaaklikhede. Ons het baie veilig gevoel. Die kamers is groot en die beddens heerlik gemaklik. Die gasstorte was 'n bietjie van 'n uitdaging om die temperatuur te reguleer, maar andersins heerlik. Die koue weer het gemaak dat mens lekker groot kaggel wil aanhou maak. Dit sou baie lekker gewees het as hulle 'n krat hout ingesluit het by die tarief. Die aanwysings op die website was vanaf Calvinia, maar is eintlik vanaf die Kaap se kant af, so ons moes rondvra in die dorp oor watter kant toe die plaas is, en hoe ver uit die dorp uit. Die GPS-koördinate was nie akkuraat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer

Vreeslik dankie vir julle terugvoer, ons waardeer elke punt wat genoem is en gaan beslis hieraan aandag gee.
Dit sluit in die stofie, die aanwysings asook die beskikbaarheid van hout vir julle gerief.
Dit is terugvoer soos die wat ons inspireer om 'n beter diens te lewer en dis vir ons die grootste kompliment as mense terugkom om weer saam ons te kom kuier. Ons maak onmiddelik werk hiervan en hoop dat ons julle weer in die toekoms by Toekoms kan akkommodeer.
Met groot dank,
Toekoms Farm Self-catering Accommodation

Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Vanaf R30 200
R30 200 R20 133
per nag, vir 10 mense
Vanaf R30 200
R30 200 R20 133
per nag, vir 10 mense
Vanaf R30 200
R30 200 R20 133
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toekoms Plaas, Oorlogskloof, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA265dc8447318afcdb53d0eaa3abc95b48b767ff22f1a347e24449f91dc2c087bb380bf35425aba93fabf719f9a46466dee43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R30 200 nouVanaf R20 133 per nag, vir 10 mense 21 5 1 5 Toekoms Farm Oorlogskloof 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.49662207241 19.442144930363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem