Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 23 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toekoms Plaas, Oorlogskloof, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R30 200R20 133 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Toekoms Farm Self-catering Accommodation is op 'n skaapplaas slegs 32 km vanaf Calvinia geleë, amper halfpad tussen Calvinia en Nieuwoudtville op die R27, sowat 1 km van die teerpad af. Toekoms Farm Self-catering Accommodation bied ook oornagverblyf vir gaste wat op pad is na Augrabies of die Kgalagadi.
Die plaashuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met 3 badkamers. Elke slaapkamer het óf 'n koningingrootte-bed, stapelbed of 'n dubbelbed. Twee van die slaapkamers het hul eie badkamers en die res deel 'n badkamer.
Die sitarea het 'n TV en sekere DStv-kanale en die kombuis is met die basiese eetgerei, potte, panne, 'n tweeplaatstoof, yskas en 'n klein vrieskas toegerus. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar en roosters word voorsien, maar gaste kan vooraf hout teen 'n ekstra koste bestel.
Die plaas spog met 3000 hektaar oop paaie vir stappers en fietsryers om te verken. Daar is 'n plaasdam met 'n houtdek wat sowat 100 m van die huis af geleë is waaroor gaste sal mal wees, veral in die somer. Hierdie area is ook veral bekend vir die skouspelagtige veldblomme wat in die vroeë lente na goeie winterreën 'n verskyning maak.
Toekoms Farm Self-catering Accommodation is onafhanklik van die nasionale kragnetwek en gebruik slegs sonkrag. WiFi word voorsien, maar selfoonsein is nie op die plaas beskikbaar nie. Boorgatwater en reënwater word gebruik en is veilig vir gaste om te gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by Toekoms Farm Self-catering Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Toekoms Plaas, Oorlogskloof, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Toekoms Farm Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toekoms Plaas, Oorlogskloof, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom