Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tomjachu Bush Retreat

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coastal Playgrounds Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Tomjachu Bush Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Thea L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Vandat ons daar aangekom het totdat ons daar weg is was die diens ten alle tye uitstekend. Die plek is pragtig en die personeel is goed opgelei en professioneel. Ons het ook van hul kos bestel en dit was smullekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Geagte Thea,
Dankie vir jou vriendelike woorde en terugvoer. Ons is bly om te hoor dat jy die tydjie by ons geniet het. Dit was wonderlik om julle hier to kon huisves vir die naweek. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete Tomjachu span

Tomjachu Bush Retreat
Renate C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C
Enkelreisiger

Asemrowende berguitsig, luuks!

Die lodge het ’n eksklusiewe gevoel. Die kamer is ruim en romanties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie B

Waarde vir geld. Netjies, skoon en vriendelike personeel.

Vriendelike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Skoon netjies en hoogs aan te beveel. Die ontbyt was keurig voorberei. Ons het op die oggend van ons vertrek op die stoep geniet en ’n pragtige uitsig oor die omgewing gehad. Hoogs aan te beveel as jy wil ontspan en lief is vir die natuur. Ons tyd daar was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phyllis M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views, great service.

We stayed there 3 nights and had a really relaxed time. We stayed in the RockHouse and had our own splash pool which was ideal for privacy. There are lots of birds around so we spent our afternoons listening to them which was beautiful. The staff is very friendly and helpful. The only thing is that the sound from the main lodge or neighbouring chalet can travel, so if there are loud people staying there, you will hear them. We had loud neighbours the one evening. Thankfully they were asked to quieten down which they did. Other than that, great place, food and staff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pudula Collins M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pudula Collins M

Excellent.

It was an excellent place with tranquillity. Excellent views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek om in te bly!

'n Baie rustige en privaat wegbreek. Pragtige uitsig! Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Gesin met tieners

Hemel op aarde.

In die middel van die bos, met geen steuring. Skoon en netjies met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Geagte Maritza
Dankie vir jou vriendelike woorde en terugvoer. Ons is bly om te hoor dat jy die tydjie by ons geniet het. Dit was wonderlik om julle hier to kon huisves vir die naweek. Ons sien uit om julle terug te verwelkom in ons hoekie van die Afrika-bos.
Vriendelike groete
Tomjachu span

Tomjachu Bush Retreat
Belinda M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A warm, welcoming, relaxing lodge.

We just adored our stay and the people at the lodge, Abigail and Cheryl were excellent hosts. The lodge is beautiful and private and very peaceful. It has stunning views and we will most certainly be back. Keep it up guys! A job well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Dear Belinda & Dawie,
Thank you very much for leaving us a review, and we are delighted that you enjoyed your time here with us! We very much hope that you will visit us again in the near future, and look forward to your next visit.
From the Tomjachu Team

Tomjachu Bush Retreat
Xander V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese plek om oor te bly en te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duane E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable.

Tomjachu was one of the best I have been to, the service, food, and helpfulness was the best I have ever experienced.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Onvergeetlik.

Tomjachu was een van die beste waar ek al was, die diens, die kos en die behulpsaamheid was die beste wat ek al ooit beleef het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Dear Duane,

It was a great privilege for us to have you here. Thank you for the nice feedback. We hope to see you soon again. Regards, Tomjachu team.

Tomjachu Bush Retreat
Sanri R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanri R
Gesin met klein kinders

Baie rustig en vreedsaam.

Ons het heerlik hier gebly. Diens is goed en die personeel is baie vriendelik. Hopelik kan ons weer in die toekoms tyd hier spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Geagte Sanri,
Dankie vir jou vriendelike woorde en terugvoer. Ons lief dat jy by ons bly en plesier is dat jy geniet. Ons sien daarna uit om u besoek ons weer in ons rustige hoekie van die Afrika-bos.

Vriendelike groete,
Cheryl Bingham

Tomjachu Bush Retreat
Divan B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B
Gesin met klein kinders

Baie geniet en vriendelike diens met puik kos.

Ons verblyf was baie lekker. Die kamers baie groot en uitsig was prentjie mooi. Die kos en diens was baie goed en sal vir seker weer Tomjachu Bush Retreat besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Enkelreisiger

Ek het my 3 dae daar vreeslik geniet en sal beslis weer wil gaan.

Personeel was baie vriendelik en het my verwagtinge oortref. Ek het die gevoel gekry dat die personeel werklik belangstel om my tyd daar so aangenaam as moontlik te maak. Hulle was gereed om enige iets wat ek nodig gehad het te voorsien. Ek het die uitsig en stilte baie geniet. Dit was net wat ek nodig gehad het. Ek was bly om te sien dat hulle daaraan werk om die gruispad te verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Liewe Tiaan

Dit was vir ons 'n groot voorreg om jou hier te hê. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete, Tomjachu span.

Tomjachu Bush Retreat
Ron B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ron B
Gesin met klein kinders

Could be much nicer.

I called to do the reservation and the Lodge manager (Sharil) was not very nice and helpful, she asked me to send an e-mail, and I did, and promise to get back to me the same day. Well, she didn't, but I called again the next day to ask if it is possible to come, she answered the phone and said only in the keepers lodge (self-catering) and that she will send an e-mail with further details and she did. I'm not a difficult man, but I really felt uncomfortable with her attitude but I didn't have much time to look for a different place and if I had, I would do it. When we finally arrived Jack (the owner) met us, a very friendly and a very nice man. He showed us and explained to us all we needed to know, we felt very welcome. The next day we bought lots of food in town to make on our own in the lodge, but unfortunately we forgot to by oil for cooking and to go back to town on the gravel road may take 20 minutes so I have called to the main office of the lodge to ask for a small portion of oil, the lode manager answered and say no, you need to buy it yourself and mention that she told me that the lodge I took is self-catering. I said I do know that but I'm asking just a bit of oil and finally she said "okay, let me see what I can do". Eventually she came and gave us but we didn't like her attitude again. Maybe she is a lovely lady but for us she was unpleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Dear Mr Barad,

Thank you for taking the time to write us a review, and for your feedback about the service received. When we spoke on the phone I recommended Keepers Cottage as I felt it would be suitable for you and your family. I was not in reception at that point, so asked if you wouldn’t mind sending me an email with all we discussed so I could send you info in the morning. On Monday I received your call before I had a chance to attend to your email - my apologies for this.

I believe there was an innocent misunderstanding regarding the oil. We do keep a small stock of necessities for guests in our Homestead shop, so when you called asking for cooking oil I let you know that we have in our Homestead shop. When you told me you only needed a little bit for breakfast this was arranged and I personally brought the oil to you in the cottage.

I sincerely apologize if you felt I was not very nice or helpful and we can assure you that this is not the level of service we wish our guests to experience.

We thank you for choosing to stay with us and trust you had a wonderful time, and we were so pleased to be able to share our peaceful corner of the African Bush with you and your family.

Kind Regards,
Cheryl Bingham

Tomjachu Bush Retreat
Nicholas B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage, stunning location and views. Highly recommended.

We loved Tomjachu Bush Retreat. They have thought of everything - very comfortable and relaxing. Very friendly and helpful owners/staff. The road to the Retreat is difficult. We felt it was only suitable for 4x4's, but we were informed that this is an issue that they are dealing with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selenti F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selenti F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, romanties, 'n definitiewe moet vir paartjies!

Dit was asemrowend! Die diens was uitstekend. Dankie Nadine, Sheryll en Tom. Julle sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente, ons is bly julle het jul verblyf geniet. Kan nie wag om julle weer te sien by Tomjachu Bush Retreat nie.

Vriendlike groete,
Cheryl en die Tomjachu span

Tomjachu Bush Retreat
Willem H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volgehoue uitstekende diens.

Ons het 2 jaar terug vir 'n naweek by Tomjachu gebly en was toe baie beïndruk met die diens, akkommodasie en uitsig. Met ons 2de besoek hierdie jaar (Keepers Cottage) was ons nog meer beïndruk met die pragtige verbeterings wat aangebring is. Ook het ons Nadine en Jack se vriendelikheid en diens baie geniet. Jul het 'n wonderlike juweeltjie in die Bosveld wat ons beslis vir enige paartjie kan aanbeveel wat op soek is na 'n stil en romantiese wegbreek-naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Goeie More Willem,

Dankie vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy en jou familie het jouself geniet by Tomjachu.

Looking forward to hearing from you in the future.

Lekker dag.

Warm Regards,
Tomjachu Team

Tomjachu Bush Retreat
Ilze M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verwagtinge is absoluut oortref!

Ongelooflike ligging, met ongelooflike verblyf - tesame met asemrowende uitsig. Geweldige goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

HI Ilze,

Baie dankie vir die resensie oor Tomjachu, ons is bly julle het jul verblyf geniet. en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Vriendlike groete
Nadine and die Tomjachu span

Tomjachu Bush Retreat
Reina S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Reina S
Gesin met tieners

Mooi omgewing en baie rustig.

My ma en pa se beddegoed was nie skoon nie. Die kussings aan die binnekant was oud en vuil en het geen plastiekoortreksels gehad nie. Na haar aankoms tuis was sy vol bytmerke en is deur dokter met rickettsia gediagnoseer. Dit wil voorkom of iets haar in die kamer gebyt het. Ons het in 'n ander chalet gebly en het nie probleme ondervind nie. Ek is net teleurgesteld omdat ek vir die vakansie betaal het. Beddegoed moet skoon wees asook die bed self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Dear Reina
We are very disappointed to hear that you were unhappy with your experience at Tomjachu. We choose not use plastic pillow covers as many of our guests find them uncomfortable, and all our linen is fastidiously cleaned, and all linen, mattresses and pillows are steam cleaned before guest arrival.
We are very sorry to hear about your mother's diagnosis with Rickettsia, however Rickettsia is a condition most commonly associated with African Tick Bite Fever, and our location in the bush on a reserve does increase the chances of infection through tick bites, especially pepper ticks which are difficult to see. It is unlikely that she contracted this illness through something biting her in the room.
We apologise if you felt any discomfort during your stay, but we do maintain very high standards of cleanliness and hygiene on the property.
We do hope you will visit us again and that we can impress you upon your return.

Tomjachu Bush Retreat
Rebecca S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca S
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful surroundings and luxurious accommodation.

We stayed at Bush Cottage and had a wonderful weekend. The food at the lodge was delicious and we were very well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was pragtig en die kos is onbeskryflik lekker.

Dit was pragtig en die kos is onbeskryflik lekker. Baie ontspannend so in die buitelug. En die personeel is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tomjachu Bush Retreat se terugvoer

Geagte Manna,

Dit was vir ons n groot voorreg om julle hier te he. Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Tomjachu span

Tomjachu Bush Retreat
Nele C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bederf in die natuur.

Baie mooi, skoon en netjiese lodge - en pragtige natuur! Privaatheid word verseker. Diens is baie vriendelik en effektief. Die eenheid is elke dag gediens, insluitende Sondag en die vakansiedag. Die braaier is elke dag skoongemaak en nuwe hout word daagliks voorsien. Lampies word elke middag op die stoep gehang wat sorg vir 'n romantiese atmosfeer. Dis bederf! Volgende keer sal ons die eenheid met sy eie privaat swembad boek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Gesin met tieners

Verblyf baie mooi, rustige omgewing, goeie diens.

Lekker bestemming, goeie diens en mooi uitsigte. Baie rustige omgewing en lekker naby dorp en toeristebestemmings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable Bushveld getaway weekend.

Tomjachu offers an excellent bush experience. We were treated like special friends from the very first moment of our arrival. Even though we arrived late at night, we were greeted by Nadine's friendly smile. The next morning we had a wonderful breakfast and met many of the Lodge's friendly staff, including the Manager (Justin Boshoff) along the way. We stayed in the Keepers Cottage where daily fresh flowers, home-made rusks and fireplace wood contributed to a wonderful and very special stay. We can highly recommend this little Bushveld jewel to all who want to break away from city life or who are on their way to the Kruger Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen E - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen E

No complaints, a great bush lodge

Fantastic place in Nelspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Mooi natuurskoon.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Uitkyk-pad, 198 J.U. Welverdiend, 16 km vanaf Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN2rzMCi1HIPGuKldYWEuu6f8Nzh8mUhrfKWdgDOdvMW9GGY311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Off Uitkyk Road 198 J.U. Welverdiend 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.54531846499 31.063889027123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem