LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Took's Corner, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Took's Corner is 'n knus selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Pierre van Ryneveld. Die eiendom is binne maklike bereik van winkelsentrums (Castle Gate, Irene Mall), Unitas Hospitaal en Kloof Hospitaal.

Die oopplan-woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste.

Verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe is in die woonstel ingesluit. Die leefarea het 'n TV met DStv en sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkering agter die hek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dave R
Besigheidsreis
5.0
Quite environment, super clean and comfortable accommodation. Thank you! Very comfortable, lovely hosts. Loved the cottage. Easy access...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Mariette N
Saam met lewensmaat
5.0
Só lekker gebly, jammer ons kon nie langer kuier nie. Eenheid het wat jy nodig het vir 'n gemaklike oorslaap. Gasvrou en -heer is baie aangenaam en la...
Sien meer
Feb 2026
Louise V
Gesin met tieners
5.0
Julle sien ons weer. Was sowaar vir plaasjaapies 'n baie rustige omgewing en opset.
Apr 2025
Riethe B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename eienaars, baie skoon en sal vir seker weer daar oorbly. Dit was 'n aangename verblyf. Baie skoon en die eienaars is baie gasvry, vriend...
Sien meer
Mrt 2025
Karen B
4.8
Excellent. Very hospitable owners who ensured my stay was enjoyable and trouble-free. Immaculate and modern property, well furnished an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 2 Took's Corner, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Took's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
10 % AF
R950 R855
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
10 % AF
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
10 % AF
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Took's Corner, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3f417a57ba310020794e7e0199104fba7052eb11640882a71e77010eb59c3523c7b2b4ddcb0fd4abe447b62438d3ff9c2f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2 Took's Corner Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.845400185765 28.235019151578