Topanga 57

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tweeslaapkamer-eenheid op die boonste verdieping van die nuwe Balinese styl kompleks. Ten volle toegerus en kan vier mense akkommodeer. Twee badkamers, albei en suite - een met 'n stort, die ander met 'n bad. Groot LCD-TV, konneksie vir DStv dekodeerder vir satelliet-verbinding. Twee swembaddens in die kompleks en braaifasiliteite daar ook beskikbaar. 200 m vanaf Uvongostrand, met 'n see-uitsig vanaf die balkon. Linne word voorsien, bring asb. jou eie handdoeke.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Topanga 57 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R825 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za