Topanga 10
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 13 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R550R440 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Topanga 10 is 'n selfsorgwoonstel in Uvongo , 'n kusoorddorp aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dié dorp het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande, lowerryke, subtropiese plantegroei en asemrowende natuurskoon. Gaste kan lui dae op die strand deurbring of die diere-bewareas, restaurante, winkels, natuurreservate en gholfbane in die omtrek besoek.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders óf 5 volwassenes, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer waarvan een 'n stort het en die ander 'n bad. Daar is 'n slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad met 'n kinderswembad en 'n braai-area in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Topanga 10 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Malie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Jaar gelys 8
Ligging
- Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga 10 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom