Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 26

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Topanga 26
Netheid
3.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Romy J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy J
Gesin met klein kinders

We had a very relaxing time.

It was an amazing stay. We were very impressed. The only thing was the mattresses were uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana T
Gesin met tieners

Lieflike veilige blok, baie sentraal geleë en waarde vir geld.

Die plek benodig 'n bietjie TLC, maar steeds goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topanga 26 se terugvoer

Hi Riana, ek is bly julle het dit geniet. Kan jy my asseblief email en laat weet wat jy dink die eienaar moet doen. Dit sal baie help. Soos jy sê dit is goeie waarde vir geld, maar ek is seker eienaar sal veranderinge aanbring as hulle weet wat die gaste pla. Luzelle

Topanga 26
Asanda G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asanda G
Saam met vriende

Great.

We haven't received a refund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombozuko M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombozuko M
Gesin met klein kinders

Good rooms.

It was a great stay, the area is safe and there is no noise considering the fact that it was a family trip. Safety was my top priority and Topanga 26 delivered exactly that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en sentraal geleë.

Naby aan strand en winkels. Baie stil en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chantel V

Patetiese diens.

Ons het voor die tyd 'n lang lys van reëls en onnodige instruksies gekry - wat ons heel deeglik gevolg het om enige probleme te vermy. Met ons aankoms was hul temperatuurmeter stukkend en die TV het nie gewerk nie, waarna hulle 'n uur van ons tyd gemors het met vreemde mense in ons plek om die TV reg te maak, maar was onsuksesvol. Toe dit by uitklok kom het ons die vrou aanhoudend gekontak nog voor uitklok tyd om sleutel te kom haal, maar niks kommunikasie ontvang tot ure later waar ons al amper terug in JHB was. Behalwe vir die uiterse swak kommunikasie met uitkloktyd, het dit net erger geword toe hulle begin aantuigings maak die plek stink na rook nog voor hulle die sleutel terug gekry het. Die administratiewe kontakpersoon het heel onprofessioneel toe net gesê sy gaan nie meer verder kommunikeer via e-pos nie en vat van my deposito sonder enige bewyse van reëls wat verbreek is. Dit was nog die aakligste ervaring wat ek al ooit by al my blyplekke gehad het en voel hulle soek net enige rede om ekstra geld te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really great. Just needed it to be a bit cleaner.

We showed the lady that the couches' arm rests were dirty and the bedding was dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynn C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely to have a comfy bed & Seaview and to be able to walk to the beach so easily.

Would definitely stay again out of season.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R742
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R742
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R742
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 107, Uvongo Strand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744c8d07e14aedd0ff320309c2abe07ce1aafa7200294fb70805e0177195f21f0950b7bed035a29589e0d17f4ba48f672855?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R742 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 107 Colin Street Uvongo Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832360062092 30.396300954631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem