Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 56

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Topanga 56, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 56 is 'n knus moderne selfsorgwoonstel in 'n gesogte veilige kompleks in Uvongo, KwaZulu-Natal. Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste wat dit perfek maak vir 'n gesin.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite-badkamer wat bestaan uit 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed, 'n stapelbed met 'n en suite-badkamer wat bestaan uit 'n bad, toilet en 'n wasbak. Albei die slaapkamers is toegrus met lugversorging wat hulle ideaal maak vir warm somersdae. Elke kamer is ook toegerus met 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. 'n Klein gasstofie en 'n ketel vir tydens beurtkrag is beskikbaar. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis internet word voorsien en gaste kan hulle gunsteling-programme op DStv (vol pakket), Showmax en My Family Cinema stroom. Die leefarea is ook toegerus met 'n plafonwaaier. 'n Omsetter voorsien krag aan die TV en 'n lig tydens beurtkrag.

Die balkon kan op reënerige en winderige dae toegemaak terwyl gaste heerlik kan kuier en braai op die gasbraai. Die kompleks is naby Uvongo Beach (300 meter) en stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante.

'n Gemeenskaplike braai-area en 2 pragtige swembaddens is beskikbaar vir die lekker braai- en swemdae. Veilige parkering is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 56 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Topanga 56
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Topanga 56, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 56 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Topanga 56, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ebc4e978f033feac6253abff90b3d369091ca2addb6b6bd490596b09f0167c27d297420e8acb37153dbe81539ff74684eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Topanga 56 Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832308734174 30.395625742922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem