LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topanga Unit 17 | LekkeSlaap
+51

Topanga Unit 17

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colion-straat 2587, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Daar is 2 swembaddens en 'n braai-area in die kompleks en dit is naby die strand.

Hierdie grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n buite-eetstel en braaigeriewe.

Die patio kyk uit oor die gemeenskaplike tuin met braaigeriewe en 'n swembad.

Die kompleks is naby 'n supermark, 'n paar restaurante en 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Margate-area. Uvongo se strand is net 200 m van die kompleks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga Unit 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Topanga Unit 17
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Colion-straat 2587, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga Unit 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colion-straat 2587, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7H6qk9FWD9P9DuNJcYAj4N5Y5OFToo8GN0efcaKPIcMNG1r9I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2587 Colion Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -30.832188436099 30.395731802163
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!