Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toshari Lodge

  • Kapasiteit: 78 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaasdeel 1 Plaas Afguns, Langs die C38 tussen Outjo en Okaukuejo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Toshari Lodge lê op 'n dagsoom van dolomiet, onder 'n woud van mopani- en witseringbome en bied bekoorlike verblyf naby Etosha Nasionale Park. Gaste word hartlik met 'n verfrissende drankie verwelkom. Neem die rus en vrede van die natuurlike Afrikabos in terwyl jy deur die grasperke en bostuine na jou privaat kamer stap. Koel in die sprankelende swembad af en smul aan heerlike Namibiese disse van kruie en groente uit die tuin en wat met varsgebakte brood gekomplimenteer word. Dít alles is in die rustige dog treffende Afrika-lapa met besonderse foto's van die plaaslike Etosha wild.

Verblyf word in Standaard en Luukse Dubbelkamers, en Standaard en Luukse Gesinskamers gebied. Hierdie kamer het 'n moderne Afrika-ontwerp met donkerhoutmeubels en -beddens met muskietnette. Die kamers werk totaal en al met sonkrag. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n haardroër, kamerjasse en badkamergeriewe. Elke kamer het 'n privaat kluis, afstandbeheerde lugversorging en verhitting, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n yskassie. Gratis WiFi is regoor die perseel beskikbaar.

Daar is ook kampstaanplekke en elke staanplek het 'n privaat stortkamer met warm en koue water, 'n 220v muurprop, 'n kruietuin en 'n braaiplek.

Die restaurant berei daagliks vars ontbyt voor en bedien Namibiese disse vir ander maaltye wat met kruie uit die tuin en varsgebakte brood bedien word. Daar is 'n kroeg met 'n breedvoerige wynlys. Die lodge bied begeleide wildritte wat 'n verkwistende piekniek-middagete met vonkelwyn op versoek insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Toshari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Plaasdeel 1 Plaas Afguns, Langs die C38 tussen Outjo en Okaukuejo, Outjo, 0000, Kunene
  • Gaste dink Toshari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaasdeel 1 Plaas Afguns, Langs die C38 tussen Outjo en Okaukuejo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08c811778e4a8e6a37a15d6cd0e2b59e0ac067ce0d4d5eb1c4d74b69661fec4eeb8b9baab60936934454336d3789cae796a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Portion 1 Farm Afguns Off the C38 between Outjo and Okaukuejo 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.555756 15.877099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem