Townhouse By The Beach
Kry 30% af vir verblyf voor 10 Julie 2024. Bespreekbaar tot 24 Mei 2024
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Davids-straat, Aurora Sands 6, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 200R2 240 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Townhouse By The Beach is 'n bekoorlike huis wat in 'n omheinde kompleks in Muizenberg geleë is. Dit is 5 minute se ry vanaf Muizenbergstrand en die gewilde Surfer's Corner, restaurante en winkelsentrums. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek. Dit is ook naby Vishoek, Kalkbaai, Bouldersstrand in Simonstad, die St James-kuswandeling, Walviskyk vanaf Boyesrylaan, asook selfry-roetes na Kaapse Skiereiland en Tafelberg.
Dié huis beskik oor 'n ruim sitarea met skuifdeur wat na 'n omheinde agterplaas lei, asook 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kompleks het 'n swembad, wat moontlik in die somer beskikbaar sal wees, aangesien dit herstelwerk ondergaan.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en dit lei na 'n privaat tuin.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Townhouse By The Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ivor And Desiree Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 6
Ligging
- St Davids-straat, Aurora Sands 6, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Townhouse By The Beach het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Davids-straat, Aurora Sands 6, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom