Tracey's Family Restaurant and Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tracey's Family Restaurant and Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n ouwêreldse huis in 'n woonbuurt in Zeerust. Die huis is in 'n gesinsrestaurant met gastekamers omskep.

Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers aan. Elke kamer het 'n dubbelbed, lugversorging, 'n TV met M-Net en sekere fliekkanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ontbyt op die stoep buite die kamers geniet, of ontbyt, middagete en aandete by Tracey's Family Restaurant geniet. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Groot Marico met sy winkeltjies, die Herman Charles Bosman Museum en mampoerproe is sowat 35 km ver, en Madikwe Wildreservaat is sowat 100 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tracey's Family Restaurant And Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]